Kleur Celeste

Celeste is die Italiaanse volksnaam vir die ligte turkooisblou kleur wat verband hou met die Italiaanse fietsvervaardiger Bianchi SpA en staan soms bekend staan as Bianchi Green.

#B2FFFF

In Italiaans, is dit 'n poging om die kleur van helder lug weer te gee. In Afrikaans kan na hierdie kleur ook as "Italiaanse hemelblou" verwys word.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word celeste soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #B2FFFF
RGB-kleurmodel (178, 255, 255)
CMYK (30, 0, 0, 0)
HSV (180°, 30%, 100%)


Sien ook

Tags:

AfrikaansItaliaansKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)RooikatPriemgetalAnilingusBevolkingsafnameOranjerivierKaliumNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDramaDwelmonttrekkingMorfeemDroogteEngelsNaaldekokerBraaiHipoteseGoogle MapsAborsie in Suid-AfrikaJaco JacobsVerdampingWes-Germaanse taleMiddelmisbruikWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMenslike skeletBreinvliesontstekingKraaiAfleiding (taalkunde)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaBuffelLeeuEnergieBeurtkragGoogleDiarreeSwart nasionalismeProteïenMagneetWhatsAppWerkersdagVennootskapVlinderBybelFamilie (verwantskap)DuitsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWieg van die MensdomMotreënKameelAfvalbestuurAardbewingWikimedia-stigtingDubbelpunt16 AprilBakterieSenuweestelselSamestellingBreinKunsHorlosieVerkleinwoordRenaissanceGoudHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRookgewoonteAntoniemLys van nedersettings in Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieChemiese elementBoereAdolessensieBloemfonteinErfenisMadison IvyOplossing (chemie)Galblaas🡆 More