Rooiborsswael

Die rooiborsswael (Cecropis semirufa) is 'n groot swael met 'n rooi kruis.

Dit is effens kleiner as die Moskeeswael.

Rooiborsswael
Rooiborsswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cecropis
Spesie:
C. semirufa
Binomiale naam
Cecropis semirufa
(Sundevall, 1850)
Sinonieme

Hirundo semirufa

Rooiborsswael
Cecropis semirufa

Identifikasie

Die volwasse voël het 'n rooi keel en bors. Die oordek vere is donkerblou en die ondervlerkdekvere is dofgeel. Dit is groter as die swewende rooinekswael met die borskant wat donker, rooibruin is; die agternek is ook donker (nie rooibruin nie) en so ook die wange. Die jong voël het 'n roomwit keel, bors en kort stertwimpels. Dit word ook aan die donkerder ondervlerkdekvere onderskei van die moskeeswael.

Habitat

Dit is 'n algemene inter-Afrika somertrekvoël wat leef in grasveld en savanne.

Geluid

Dit het 'n sagte kweelsang en maak kwetternote in vlug.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Cecropis semirufa
  • Engelse naam: Red-breasted Swallow / Rufous-chested Swallow

Sien ook

Tags:

Rooiborsswael IdentifikasieRooiborsswael HabitatRooiborsswael GeluidRooiborsswael Ander nameRooiborsswael Sien ookRooiborsswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Militêre diensplig in Suid-AfrikaSpysverteringstelselEnsiklopedie16 NovemberVaginaVolhoubaarheidBeesvleisOorstromingKersfeesNatuurbewaringSanskritRoesAkroniemSuiwelprodukSoortnaamSkarlakenkoorsLys van nedersettings in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHoofstadKoppeltekenBeaufortskaalJakobGalileo GalileiBruin huisslangApartheidJaarKoorsblaarAartappelSweedsHector PietersonBronsMondMantisHeupKatjieWêreld- Ekonomiese ForumSinoniemCarike KeuzenkampWikiquoteCorioliskragHindoeïsmeSelfmoordSuid-Afrikaanse randHomoniemAdolessensieSeksuele opwekkingAssonansieKrimpvarkieFabelVersoeningsdagRassismePersVigsSteenkool in Suid-AfrikaPoësieDemokrasieMiskruierStollingsgesteenteOseaanbesoedelingVoornaamwoordWerwelkolomMaatskappyPenisPubliekTransatlantiese slawehandelVoegwoordLongontstekingNasionalismeHadedaBakterieGoeie VrydagLieweheersbesieBreinvliesontstekingVaste stof🡆 More