Skip Castillo De Bellver

Die Spaanse olietenkskip Castillo de Bellver het op 5 Augustus 1983 met 'n vrag van 252 000 ton ruolie aan boord voor die weskus van Suid-Afrika aan die brand geslaan.

Dit het een van die wêreld se grootste oliebesoedelingsrampe tot gevolg gehad.

Op 6 Augustus dryf die skip weg, breek in twee en die agterste gedeelte slaan om op ongeveer 40 km van Saldanhabaai. Die sleepboot John Ross sleep die boeggedeelte verder weg en blaas dit op. 'n Reusagtige olielaag op die see dryf aanvanklik in die rigting van die land. 'n Buiten-normale suidoosterwind waai die oliekol weg van die kus in die noordwes-vloeiende Benguela-stroom. Hierdie fratswind voorkom 'n reuse ekologiese en besoedelingsramp.

Ten spyte van die groot hoeveelheid olie wat gestort is, bly die omgewingsinvloed beperk. 'n Beperkte hoeveelheid oplosmiddel is op die kol gespuit. In die etmaal na die voorval het “swart reën” (bestaande uit fyn oliedruppels) oor die graanlande en weiding aan die Weskus uitgesak. Ongeveer 1 500 seevoëls is besmet deur die olie.

Bibliografie

  • Turner, Malcolm: Shipwrecks and salvage in South Africa – 1505 to the present. Kaapstad: Struik, 1988. ISBN 0-86977-387-9
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Duitse Wiki vertaal.

Tags:

19835 AugustusOlietenkskipRuolieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RassismeBruin menseBaälKlimaatsverandering in AfrikaWes-KaapNasionale VrouedagHannes van WykFiksieSamestellingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Parasitiese siektesVrymesselaryDroomWaterbesparing in Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Wieg van die MensdomChemiese verbindingWolkMaatskaplike verantwoordelikheidWoordeboekMensBeleggingLys van myne in Suid-AfrikaGesonde dieetLys van Griekse mitologiese figureTelwoordStudievaardighedeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBosvarkRacheltjie de BeerBlomAfrikaansLionel PetersonSpelerposisies in rugbyGriepVermenigvuldigingKoolstofdioksiedWisselkoersMorfeemVerenigde State van AmerikaSkuinsstreepWaterLabia (geslagsdele)RooibokSpringbokReënVerkleinwoordNeerslagKankerKitaarNoag se arkMuishondGroepsgebiedewetHulpwerkwoordChemiese elementRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KnieWet op BevolkingsregistrasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaVaginaSkisofrenieHomoniemFisiese oefeningOopbroninhoudAluminiumAnglisismeKoorsSoogdierSaartjie BaartmanSpinnekopInnes en Franna BenadéWynand du ToitVoëlAarde se atmosfeerJode in Suid-AfrikaTrekarbeidGeskiedenis van die BoererepubliekePeriodieke tabelMangel🡆 More