Cassette is 'n Suid-Afrikaanse musiekgroep.
Die groep het vir hul debuutalbum Welcome Back to Earth 'n SAMA (Suid-Afrikaanse Musiektoekenning) vir Best Rock Album (beste rockalbum) in 2007 gewen. Hulle is ook in twee ander kategorieë genomineer, waaronder díe van Best Group (beste groep). In 2008 is Cassette in die Best Live Performer- (beste regstreekse opvoerder) kategorie by die MTV Africa Music Awards genomineer.
Cassette | |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Etikette | BMG South Africa |
Lede | Nathan Waywell Jane Breetzke Jon Savage Andrew Wessels |
Cassette het al samewerkinge met Mahotella Queens, Zubs, Vusi Mahlasela, onder meerdere Suid-Afrikaanse kunstenaars, gehad. Hulle het ook al internasionale handelinge in konsert ondersteun, waaronder Pink, Evanescence, Eagle-Eye Cherry en BLØF. In Desember 2007 het Cassette die 46664-konsert geopen.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Cassette, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.