Casparus Barlaeus: Universiteit onderwyser

Casparus Barlaeus (Antwerpen, 12 Februarie 1584 - Amsterdam, 14 Januarie 1648) was 'n beduidende Nederlandse humanis, skrywer, teoloog, historikus en digter.

Hy latiniseer sy Nederlandse naam Caspar van Baerle in "Casparus Barlaeus".

Casparus Barlaeus
Casparus Barlaeus: Universiteit onderwyser
Gebore12 Februarie 1584
Sterf14 Januarie 1648 (op 63)
Amsterdam, Nederland
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
Beroepteoloog, humanis, digter, historikus en universele geleerde
Ouer(s)Caspar van Baerle en Cornelia Eerdewijns

Caspar van Baerle was die seun van Caspar van Baerle (griffier en later rektor van die Latynse skool in Zaltbommel) en Cornelia Eerdewijns. Hy het in teologie gestudeer aan die Universiteit van Leiden en geneeskunde aan die Universiteit van Caen. In 1641 word hy professor in filosofie in Amsterdam. Sy latynse digkuns is hoog aangeslaan. Hy was 'n groot bewonderaar van Johan Maurits, wie se biografie hy geskryf het en hy het met onder meer Descartes gekorrespondeer.

Teen die einde van sy lewe het Barlaeus aan ernstige depressie gelei en drogbeelde gesien. Die vermoede bestaan dat hy selfmoord gepleeg het deur in 'n waterput te spring omdat hy gedink het dat hy van strooi was en aan die brand geslaan het.

Werke deur Barlaeus

  • 1625 - Manes Auriaci
  • 1628 - Hymnus ad Christum
  • 1628 - Poemata
  • 1639 - Medicea hospes
  • 1647 - Rerum in Brasilia et alibi gestarum (Die biografie van Johan Maurits)
  • 1651 - Verskeie Nederduitse gedigte
  • 1643 - Faces augustae (beroemde huwelike)

Eksterne skakels

Tags:

12 Februarie14 Januarie15841648AmsterdamAntwerpenDigterHistorikusHumanismeLatynNederlandSkrywerTeoloog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RobbeneilandSprokieInfeksieUnie van Suid-AfrikaGestremdheidAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeApostoliese GeloofsbelydenisPeriodieke tabelInentingMandalaKappie (skryfteken)Gesonde dieetDemokratiese AlliansieMisdaadPlantluisFrederik Willem de KlerkMaatskaplike verantwoordelikheidE-posAluminiumBruin menseAntisemitismeSeksuele opwekkingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)MIV/vigs in Suid-AfrikaOopbroninhoudHeuningbyAngolese BurgeroorlogEkonomiese sektorJavaScriptGordelroosMuskeljaatkatLys van Afrikaanse skrywersPretoriaD.J. OppermanKameelperdKitaarHartseerLangste woordDurbanLabia (geslagsdele)Kongo-krisisMosambiekkanaalTradisionele literatuurWoordeskatIndustriële RevolusieEngelandAgtervoegselSpoorvervoer in Suid-AfrikaLeeudoringstad-spoorwegrampDrakensbergeAnglo-BoereoorlogMediese diagnoseBlourokkeWapen van Suid-AfrikaHoofpynDepressie (gemoedstoestand)SuiwelprodukThe CranberriesFilosofieNasionale PartySaartjie BaartmanWikiquoteLys van Nederlandse skildersFamilie (verwantskap)Hannes van WykCleopatra VIIMuskietVolstruisKlem-in-die-kaakBreinMikro-ekonomieKolonoskopieWiki CommonsDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBosvark🡆 More