Cartouche: Ovaal met inskripsies

’n Cartouche in Egiptiese hiërogliewe is ’n ovaal met ’n horisontale streep aan die einde wat aandui dat die teks daarbinne die naam van ’n farao is.

Dit is soms ook vir die naam van gode gebruik. Hoewel die cartouche gewoonlik vertikaal met ’n horisontale eindstreep is, is dit soms horisontaal met ’n vertikale eindstreep. In populêre skrif, ’n vereenvoudigde vorm van die hiërogliewe wat later ontstaan het, is die cartouche gereduseer tot twee hakies en ’n vertikale lyn.

Cartouche: Naam, Voorbeeld, Verwysings
Antieke Egiptiese cartouche van Toetmoses III.

Die farao se troon- en persoonlike naam is gewoonlik binne die cartouche geskryf. Die doel daarvan was om hom te beskerm teen bose geeste, in die lewe en die dood.

Naam

Die antieke Egiptiese naam daarvoor was sjenoe, want die cartouche was die uitbreiding van ’n sjen-ring, die simbool vir ewigheid.

Die woord "cartouche" is die eerste keer deur die soldate van Napoleon gebruik toe hulle Egipte binnegeval en dié ovaal ringe teëgekom het oral waar hulle gegaan het. Dit het vir hulle gelyk soos ’n geweer se patroon (Frans: cartouche).

Voorbeeld

Die naam van Cleopatra binne-in ’n cartouche lyk so:

<
q
rw
iwApAd
r
tAH8
Cartouche: Naam, Voorbeeld, Verwysings

Verwysings

Eksterne skakels

  • "Cartouches" (PDF) (in Arabies). Egiptiese Staatsinligtingsdiens. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF, 8,87 MB) op 15 Junie 2011. Besoek op 13 Julie 2010.

Tags:

Cartouche NaamCartouche VoorbeeldCartouche VerwysingsCartouche Eksterne skakelsCartoucheEgiptiese hiëroglieweFarao

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MotorvoertuigAssonansieLimfvatstelselGrondsoorteLys van kinderspeletjiesPinksterMiltOlimpiese SpeleLys van Afrikaanse skrywersBorskankerNamibië1990SkuinsstreepOu Apostoliese KerkAlkoholismeNoag se arkNeerslagMadison IvyWeer (meteorologie)SeevlakSprokieToestand van materieBoelieryWaterAnglo-BoereoorlogSan Andreas-breukLeeudoringstad-spoorwegrampAnilingusHerpes simplexGroot TrekGrondwetVolhoubare ontwikkelingPriemfaktorMuishondOorkruipersMangelToekoms van die AardeWaarheid-en-versoeningskommissieVulkaanVerstedelikingEuropaRooikatWynand du ToitNedersettingSokkerRenosterKonsonantWoordsoortEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTweede VryheidsoorlogKoperTierBiodiversiteitSportSelNasionale PartyNiemetaalGestremdheidCarles PuigdemontWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHolocaustReg tot ‘n gesonde omgewingSwaelInvloed van vigs op die ekonomiePersoonlike voornaamwoordKlein-KarooIngrid JonkerStaalGeloftedagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsItaliëWerkloosheidSoweto-opstandEskomSendelingposisieHernubare energieBelasting🡆 More