Carson City

Carson City is die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Nevada.

In 2010 het die stad ongeveer 55 000 inwoners gehad. Dit het 'n oppervlakte van 410 vierkante kilometer en lê in die weste van die staat. Carson City is 'n onafhanklike stadsdistrik, wat nie aan een van Nevada se counties behoort nie. Die stad is net oos van die grens tot Kalifornië geleë.

Carson City
Carson City

Kaart Wapen
Carson City
Carson City
Vlag
Carson City
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Carson City Nevada
 Koördinate 39°10′N 119°45′W / 39.167°N 119.750°W / 39.167; -119.750
 Stigting 1858
 Oppervlakte:  
 - Totaal 410 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 463 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 55 274
 - Bevolkingsdigtheid 147/vk km
 Tydsone PST (UTC -8)
 Somertyd PDT (UTC -7)
 Burgemeester Bob Crowell (D)
 Amptelike Webwerf carson.org

Die stad is in 1851 gestig, toe mynbou in Nevada gefloreer het. Destyds is silwer hier gemyn. Die stad is na die ontdekkingsreisiger Kit Carson vernoem.

Die stad lê oos van Lake Tahoe, 'n trekpleister vir toeriste.

Verwysings

Carson City  Hoofstede van die Verenigde State Carson City 
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton

Tags:

County (Verenigde State)DeelstaatHoofstadKaliforniëNevadaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Siya KolisiTatoeëermerkLyfstraf in skoleKoperMaanPoesFilosofieKoos KombuisMaatskappyTelwoordGetalRooikatWeer (meteorologie)LongVars waterCSSKommunikasieVerdampingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMondHerpes simplexOrthopteraMenstruasieGeskiedenis van Suid-AfrikaValentynsdagGroepsgebiedewetVerfSonAntjie KrogOmtrek, oppervlakte en volumeStikstofHelga UysLionel MessiAlliterasieJan CombrinkGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNazi-DuitslandInfeksiePriemgetalBelastingCleopatra VIIHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerenigde KoninkrykMenslike skeletBosvarkAkkedisHipoteseKlereMichael JacksonWoordsoortJan van HunksIntensiewe vormMangelontstekingKoppeltekenSuid-Afrikaanse RugbyunieKondensasieUniegebouByPaarl GimnasiumYouTubeKunsmisWiskundeParkinson se siekteSywurmKasteel die Goeie HoopNamakwalandGeelsugRugbyLys van Kaapstad se voorstedeNarsistiese persoonlikheidsteuringAkademiaRenaissanceHeuning🡆 More