Caroline Wöstmann

Caroline Wöstmann (18 Januarie 1983 - ) is 'n Suid-Afrikaanse atleet wat in 2015 die vroueafdeling van die Twee Oseane- en die Comrades-maratonne gewen het.

Sy is 'n moeder van twee, 'n senior lektor aan die Universiteit van die Witwatersrand en 'n geoktrooieerde rekenmeester.

Wöstmann is die eerste Suid-Afrikaanse vroueatleet, ná Frith van der Merwe in 1989, wat die Twee Oseane én die Comrades in dieselfde jaar kon wen in 2015. Sy is boonop die eerste Suid-Afrikaanse vrou in 17 jaar wat die op-Comrades tussen Durban en Pietermaritzburg kon inpalm.

Uitslae

Jaar Wedren Tyd Afstand Posisie
2016 Twee Oseane-maraton 03:44:44 56 km 1
2015 Comrades-maraton 06:12:22 87.72 km 1
2015 Twee Oseane-maraton 03:41:24 56 km 1
2015 McCarthy Volkswagen/Audi Love Run 01:20:50 21.1 km 1
2015 Sarens Edenvale 03:03:12 42.2 km 1
2014 Aspen Port Elizabeth Stad 02:44:57 42.2 km 1
2014 Comrades-maraton 06:51:43 89.28 km 6
2014 Old Mutual Om die Dam 03:48:51 50 km 3
2013 Old Mutual Om die Dam 03:41:44 50 km 4
2012 Comrades-maraton 07:16:48 89.28 km 15
2011 Comrades-maraton 08:33:29 89.96 km 68
2009 Comrades-maraton 09:17:39 89.3 km 205

Verwysings

Tags:

18 Januarie1983AtleetComrades-maratonGeoktrooieerde rekenmeesterSuid-AfrikaanseTwee Oseane-maratonUniversiteit van die Witwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmosieNederlandDiatomiese molekuulLys van elemente volgens simboolMangelontstekingProteaEkotoerismeTerracottaleërPeach van PletzenEuropaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySokkerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFrederik Willem de KlerkBek-en-klouseerMarie AntoinetteRenaissanceMonopolieBTWLetterkundeLys van Afrikaanse televisiereekseSeksualiteitSeekatAfrikaanse taalleerVulkaanCarike KeuzenkampLeah van NiekerkEkonomie van Suid-AfrikaBruin menseWolfSkisofrenieRacheltjie de BeerMetaalWoordeboekVeelvoudige sinMartin Luther King jr.Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEkonomiese sektorStadWaatlemoenKommunismeGeboorteTropiese sikloonGenadedoodLys van nedersettings in Suid-AfrikaDuitslandKitaarKlimaatKrieketSebraKlimaatveranderingJavaScriptIndustriële RevolusieDemografie van Suid-AfrikaVingerseksEugenetikaGrondbesoedelingSatellietfotoHartFiela se kind (rolprent)Lys van politieke partye in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingMorfeemGeskiedenis van AfrikaansSosiale mediaHipoteseGroot vyfYouTubeLys van myne in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragUnie van Suid-AfrikaLuiperdAbsolute monargieInsekGasTelkomSwangerskap🡆 More