Carlos Reutemann

Carlos Alberto Reutemann (12 April 1942 – 7 Julie 2021), bynaam Lole, was 'n voormalige Argentynse renjaer wat aan 146 Formule Eenrenne deelgeneem het van 1972–1982.

Carlos Reutemann
Reutemann in 1981.
Reutemann in 1981.
Geboortedatum (1942-04-12)12 April 1942
Geboorteplek Santa Fe, Argentinië
Sterfte 7 Julie 2021 (op 79)
Santa Fe, Argentinië
Nasionaliteit Vlag van Argentinië Argentyn
Aktiewe jare 1972–1982
Ou span(ne) Brabham, Ferrari, Lotus, Williams
Inskrywings 146
Kampioenskappe 0 (Beste plek: 2de in 1981)
Oorwinnings 12
Podiums 45
Loopbaanpunte 298
Voorste wegspronge 6
Vinnigste rondtes 6
Eerste F1-wedren 1972 Argentynse Grand Prix
Eerste wen 1974 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Laaste wen 1981 Belgiese Grand Prix
Laaste inskrywing 1982 Brasiliaanse Grand Prix

Hy het later 'n politikus geword in sy tuisprovinsie, en ook goewerneur van Santa Fe in Argentinië.

Eksterne skakels

Tags:

12 April19422021ArgentiniëFormule Een

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBesoedelingHeupvervangingOos-KaapKlankverskynselsPriemfaktorDuitse maselsMiddelmisbruikOmanWikimedia-stigtingAfrikaners29 FebruarieLys van politieke partye in Suid-AfrikaTandbederfEnsiklopedieGroot TrekKhoisanWellington, Wes-KaapHernubare energieAustraliëLood(IV)oksiedSirkelBoesmanVier temperamenteTromRacheltjie de BeerSelfbevorderingWiki CommonsLys van visseHidroulikaVerplegingCeresGeslagsorgaanWitrenosterSpinnekopPornografiese akteurLiggaamlike OpvoedingKolonialismeVerassingGrondbeginsels van die Afrikaanse spellingOngewerweldesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKapitalismeYsterSonkragAmfibieëWiskundeNatuurbewaringNasionale lied van Suid-AfrikaDermpoliepBesproeiingSinoniemGeelslangKonsonantKommaWhatsAppHomofobieKlem-in-die-kaakSelHondeklipbaaiKunsmatige intelligensieMaroela MediaLewende en nie-lewende dingeMapungubweBladwisselendAngina pectorisReële getalJacques LootsMing-dinastieGeslagSendelingposisiePriemgetalVigsPerd🡆 More