Carlo

Carlo (Volle naam Carlo de Goede) is 'n Suid-Afrikaanse musikant.

Hy het sy sangloopbaan op ouderdom 12 begin en het mettertyd menige diplomas en trofeë gewerf. Terwyl hy nog op skool was, is hy gekies om die hoofrol in 'n musiekblyspel van die bekende “Grease” te speel in Johannesburg. In 2001 is hy gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in Amerika as 'n kunstenaar vir Mother City Records (gestig deur Mr Eddie Singleton, eienaar van Mo-Town Records VSA). Carlo was ook die hoofsanger van die groep "Amy Blue" wat heel dikwels by La Med, Kampsbaai opgetree het. In sy kort tydjie by "Blue Productions" het hy die verhoog in 'n verskeidenheids-konsert met die bekende Sonja Herholdt gedeel by die High Street Teater. Hy het 'n paar inleidingstukke vir die “Nigerian Gladiators” gedoen, Notorious en Vibe. In 2004 was Carlo deel van 'n “Duck Charles” produksie ter herdenking van die legendariese Cliff Richards se musiekloopbaan, en selfs die taaiste kritikus kon nie anders as om saam te sing en dans nie.

Carlo
GeboortenaamCarlo de Goede
OorsprongKaapstad, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
EtiketteVonk Musiek
AssosiasiesAmy Blue

Die teaterstuk het oor 'n tydperk van agt weke groot naam gemaak en het in verskeie Kaapse koerante verskyn. Op daardie stadium het hy gevoel dat 'n skuif na die Afrikaanse mark 'n beter keuse sou wees. In 2006 het Carlo ingeskryf vir die Afrikaanse weergawe van die bekende realiteitsprogram, Idols en het hy tot by die Top 16 gevorder. Daarna is sy CD, "Ek moet weet" by die Absa KKNK 2008 vrygestel.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AmerikaJohannesburgSonja HerholdtSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HefboomGeldKasterolieEkonomieMartin Luther King jr.KlimaatPseudowetenskapVratBiodiversiteitSelfoonIntensiewe vormCarles PuigdemontLGeografie van Suid-AfrikaBorskankerHondGemeenskapBoomslangPinksterPampoentjiesWoudLys van bekende Suid-AfrikanersRomanKolitisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GeboorteFrankrykPersoonlike voornaamwoordBloeddrukVarkCarike KeuzenkampDigvormSoutsuurMuskietNeerslagOlifantLuiperdTrappe van vergelykingSleutel (musiek)MetaalAbstraksie (rekenaarwetenskap)MoslemKlankLandbouBoelieryGeweldMynbouVrouLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWes-KaapMenseregteKonsonantVarkgriepWitbloedselPerdFinale OplossingLimfvatstelselVigsAfrikanerweerstandsbewegingImpakte van toerismeLetterlike en figuurlike taalgebruikJohannesburgAfrikaanse WikipediaWiskundige terminologieBernice WestWet op BevolkingsregistrasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogItaliëAnale seksAtoomBynier🡆 More