Grootnoemnoem: Plantspesie

Die Grootnoemnoem (Carissa macrocarpa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met Y-vormige dorings wat tot 45 mm lank kan wees.

Die boom se vrugte word rooi tot pers wanneer hulle ryp is en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die suide van Mosambiek. Die spesie kom ook in die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe voor.

Grootnoemnoem
Grootnoemnoem: Fotogalery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Carissa
Spesie:
C. macrocarpa
Binomiale naam
Carissa macrocarpa
(Eckl.) A.DC.,(1844)
Sinonieme
  • Arduina grandiflora E.Mey.
  • Arduina macrocarpa Eckl.
  • Carissa africana A.DC.
  • Carissa carandas Lour.
  • Carissa grandiflora (E.Mey.) A.DC.
  • Carissa praetermissa Kupicha
  • Jasminonerium africanum (A.DC.) Kuntze
  • Jasminonerium grandiflorum (E.Mey.) Kuntze
  • Jasminonerium macrocarpum (Eckl.) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 640.3.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Grootnoemnoem FotogaleryGrootnoemnoem Sien ookGrootnoemnoem VerwysingsGrootnoemnoem BronneGrootnoemnoem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroepsgebiedewetHemelvaartsdagFilosofieDawidBloeddrukNatuurlike hulpbronMeervoudZack du PlessisHennie MaasABestuiwingSiya KolisiOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLandbou in Suid-AfrikaWaterbesoedelingKolitisFluoorSwemMartin Luther King jr.NemunasBloedvergiftigingUitwerking van klimaatsveranderingPrimêre sektor van die ekonomieEmfiseemJan van TonderBoer Soek 'n VrouAdolf HitlerByPastoorSonSinoniemJannie du ToitAllan BoesakRuslandWikipediaSelfieTweede VryheidsoorlogEskomSonnestelselIntensiewe vormLys van Kaapstad se voorstedeKoue OorlogLeon KrugerProsaLys van Suid-Afrikaanse skrywersKaliforniëDieregeluideBysteekTasché BurgerYouTubeAfrikaanse WikipediaHorlosieSwart nasionalismeNadia ValvekensDepressie (gemoedstoestand)DiarreeKuberkrakerKomplementêre kleureAkroniemLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLettergreepDaggaNelson MandelaErektiele disfunksieCristiano RonaldoHoutWolkHidroëlektrisiteitLongRoossenekalOrgasmeMaagsweerSkilpadTropiese sikloonTuisbladFiksie🡆 More