Carina Horn: Suid-Afrikaanse naelloopatleet

Carina Horn (gebore 9 Maart 1989 in Durban) is 'n Suid-Afrikaanse atleet en spesialiseer in die naellope.

Carina Horn: Suid-Afrikaanse naelloopatleet
Carina Horn in 2015.

Biografie

Sy het haar persoonlike beste in die 100m tot 11,06 in Julie 2015 in Madrid verbeter en daarmee die Suid-Afrikaanse rekord geëwenaar.

Op 22 Junie 2016 het Carina Horn die halfeindstryd van die Afrika-kampioenskappe in 11,14 gewen voordat sy die volgende dag na Murielle Ahouré die silwermedalje in die eindstryd gewen het met 'n tyd van 11,07.

Op 9 Februarie 2018 het sy in Eaubonne haar persoonlike beste en die Suid-Afrikaanse rekord in die 60 m na 7,10 verbeter.

Op 17 Maart 2018 het sy die Suid-Afrikaanse rekord in die 100m verbeter deur haar halfeindstryd van die nasionale kampioenskappe, in 11,03 te wen. Sy het toe die eindstryd in 11,08 gewen. Op 4 Mei 2018, by die Doha-byeenkoms, die eerste skof van die 2018 Diamantliga, het sy haar eie nasionale 100m-rekord verbeter en die eerste vroue Suid-Afrikaner geword om onder 11 sekondes te hardloop, in 10,98.

Op 16 September 2019 is sy geskors vir verbode middels, 10 dae voor die begin van die wêreldbyeenkoms. Een van die monsters het die teenwoordigheid van twee verbode stowwe aan die lig gebring.

Sy keer terug na kompetisie in 2022 en wen die 100m nasionale titel in April, en daarna die bronsmedalje by die Afrika-kampioenskappe.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ParasetamolHartaanvalSelfstandige naamwoordHelm (geboorte)VulvaDie ontstaan van die dramaGawes van die Heilige GeesNaaldboomSeksposisieJesus van NasaretHoofpynSinoniemErektiele disfunksieBlackie Swart (sanger)Suider-Afrikaanse ietermagogShine4Ekonomiese sektorMantisKabeljouTandbederfAsemhalingHoërskool NoordheuwelHemelBesemWewervoëlsBeroerteSuid-Afrikaanse randPG du PlessisOnomatopeeHerpes simplexVarkDenneboomAdolessensieVigsPynstillerGlenys LynneInternetTórshavnBesnydenisGraanRegardt van den BerghAntjie SomersBlourokkeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePiet ByleveldTrappe van vergelykingApartheidBySiembambaVerenigde KoninkrykLys van argaïsmesGewone tarentaalAndré SchwartzVoortplantingAngkor WatVrouWoordPMin ShawKransduifKnopiespinnekopTsakaneGuillain-Barré-sindroomMierPapegaaieBernice WestIdioomLys van elemente volgens simboolPofadder (slang)Waldemar SchultzLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKarlien van JaarsveldOrale seks🡆 More