Donkernaguil

Die onkernaguil (Caprimulgus tristigma) is 'n voël wat deel vorm van die naguil familie (Caprimulgidae).

Donkernaguil
Donkernaguil
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Caprimulgiformes
Familie:
Caprimulgidae
Genus:
Spesie:
C. tristigma
Binomiale naam
Caprimulgus tristigma
Rüppell, 1840

Die donkernaguil is 27 cm lank. Dit is 'n naguil wat van bo af relatief donker is met 'n fyn afwisselend swart en grys​​ patroon. Dit kamoefleer die donkernaguil op rotsplate.

Die donkernaguil kom versprei deur Afrika voor maar veral ten suide van die Sahara in rotsagtige gebiede in savannas.

Dit voed hoofsaaklik op kewers en motte en het die grootste bek van al die naguiltjies. Dit is in staat is om insekte van 3,5 cm lank in te sluk. Dit maak nes in natuurlike holtes in rotse waar dit eiers lê, wat vir 18-20 dae deur beide ouers uitgebroei word. Die kuikens word deur albei ouers versorg en so gekamoefleer is dat hulle met die omliggende rotse saamsmelt.

Verwysings

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkroniemDemi Lee MooreNasionale PartyJan van HunksKobus LombardSinoniemToekoms van die AardeLeierAardbewingDemokratiese Republiek die KongoSteve HofmeyrTwaalf Stamme van IsraelAarde se atmosfeerGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentBraaiMenslike skeletBlaaskankerBobby AngelDiskriminasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNierversakingRandall WicombJan de WetPoesMagda van BiljonBeroerteLys van oseane, seë en mereAntoniemNatuurbewaringWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Afrikaanse skrywersTurksvyVerenigde State van AmerikaRuslandBeaufortskaalSuid-AfrikaHelga UysBruin menseUitwerking van klimaatsveranderingAntisemitismeSaldanhaVisSendelingposisieMelaatsheidTussenwerpselDepressie (gemoedstoestand)Jannie du ToitRugbyHartCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHeupvervangingDemokrasieHemelvaartsdagMenstruasieKlein-KarooKoolstofdioksiedRenaissanceEkonomiese sektorKhoikhoiAfrikaanse Protestantse KerkMusieksimbolePampoentjiesSwartbewussynsbewegingBonné de BodSharpeville-slagtingTydPlaasjapieNommertekenArmoedeverligtingPlantSeekoeiRobbie WesselsKoos BekkerGroepsgebiedewet🡆 More