Rooiwangnaguil

Die Rooiwangnaguil (Caprimulgus rufigena) is 'n naguiltjie in die Caprimulgidae familie.

Dit is 'n migreer binne Afrika en broei in die suide van die verspreidingsgebied. Dit bring die broeiseisoen in Oos-Nigerië, Kameroen, die suide van Tsjad en Soedan, die Republiek van die Kongo, die Demokratiese Republiek van die Kongo en westelike Sentraal-Afrikaanse Republiek. In die suidelike halfrond se somer word dit in Angola, Botswana, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe gevind.

Rooiwangnaguil
Rooiwangnaguil
C. rufigena spesimen in die Sweedse Natuurhistoriese Museum
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Caprimulgiformes
Familie:
Caprimulgidae
Genus:
Spesie:
C. rufigena
Binomiale naam
Caprimulgus rufigena
Smith, 1845

Habitat

Die Rooiwangnaguil kom in 'n verskeidenheid van habitats voor. Dit wissel van Kalahari savanne boswêreld tot die Karoo ooptes. Dit eet uitsluitlik insekte en jag gewoonlik naby watergate teen skemer. Dit maak nes in 'n natuurlike, vlak oases in growwe grond, waar dit 1-2 eiers met 48 uur tussenposes lê. Die tweede eier is altyd groter en swaarder as die eerste. Dit broei die eiers vir 15-17 dae, waarna die kuikens uitbroei. Die kuikens word deur die mannnetjie teen skemer gevoer wat die wyfie kans gee om te jag. Die kuikens bly in die nes vir 15-17 dae.

Subspesies

  • Caprimulgus rufigena rufigena – broei hoofsaaklik in Suid-Afrika, Zimbabwe en Zambië
  • Caprimulgus rufigena damarensis – broei hoofsaaklik in Botswana, Namibië en Angola

Verwysings

Sien ook

Tags:

Rooiwangnaguil HabitatRooiwangnaguil SubspesiesRooiwangnaguil VerwysingsRooiwangnaguil Sien ookRooiwangnaguil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpysverteringstelselKommaKaapstadse waterkrisis 2015-2018BesoedelingLongGeskiedenis (vakgebied)TamboraToerismeHoofkarakterUniegebouNatuurrampKasteel die Goeie HoopVaste stofKunsmatige intelligensieNiemetaalPablo PicassoWisselkoersNasionale VrouedagMagsverheffingKarakteriseringLimpopo (rivier)HartaanvalHerfsHartseerVryheidsdagOutismeWêreld- Ekonomiese ForumDuitse maselsSeksposisieGrondwet van Suid-AfrikaMuishondGrondwetLabia (geslagsdele)Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieInflasieDierGeletterdheidAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJewgeni PrigozjinAvbobDeelwoordFabelBrandmondsindroomNoordwesAnneli van RooyenEk is 'n Afrikaan (toespraak)DolfynSelfstandige naamwoordAfkortingNierversakingWet op Bantoe-onderwysRooipandaLeierskapNasionaal-SosialismeWetenskaplike klassifikasieBestuiwingNamibiëBedreigde spesieMeervoudVerkleinwoord7de LaanSonnetSeksWayde van NiekerkHerpes simplexKrokodilMaatskaplike verantwoordelikheidLys van musiekinstrumenteAfrikanernasionalismeSlag van Cuito CuanavaleBewussynVakbondBlack SashGeslagsgelykheidVolhoubaarheidOranjerivier🡆 More