Afrikaanse Naguil

Die Afrikaanse naguil (Caprimulgus pectoralis) is 'n spesie in die Caprimulgidae familie, wat in Afrika suid van die ewenaar voorkom.

Dit kom van die kus van Kenia suidwaarts tot by die suidelike dele van Tanzanië, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Angola, tot by Malawi, Mosambiek, Botswana, Namibië, Suid-Afrika, eSwatini, Zambië en Zimbabwe voor. Sy kenmerkende en dikwels herhalende roep word vergelyk met die Engelse uitdrukking 'good-lord-deliver-us'. Sy naby familielid, die Swartskouernaguil kom in die meer tropiese gebiede voor.

Afrikaanse naguil
Afrikaanse Naguil
C. p. fervidus in Limpopo, South Africa
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Caprimulgiformes
Familie: Caprimulgidae
Genus: Caprimulgus
Spesie:
C. pectoralis
Binomiale naam
Caprimulgus pectoralis
Cuvier, 1816

Subspesies

  • C. p. pectoralis
  • C. p. fervidus
  • C. p. shelleyi
  • C. p. crepusculans

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Afrikaanse Naguil SubspesiesAfrikaanse Naguil VerwysingsAfrikaanse Naguil Sien ookAfrikaanse Naguil Eksterne skakelsAfrikaanse Naguil

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfieHernubare energieVoorhuidSarah Rose KarrFilosofieLetterkundeDroomLys van Griekse mitologiese figureSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lily CarterSowjetunieLys van ingelyfde NG gemeentesGeografie van Suid-AfrikaRooibokOsoonlaagNarsismeAardeCarles PuigdemontSpookvoëlTuisbladHeupvervangingBybelMiddeloorontstekingLiturgiese jaarSwitserlandVolumeGNU-lisensie vir vrye dokumentasieMenseregtedagSeksuele opwekkingBorsklierVier temperamenteBorsbeenNieuwoudtvilleHondeklipbaaiStrandbeestKanadese nasionale krieketspanSwartbewussynsbewegingRacheltjie de BeerZack du PlessisGedigHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSerafín DengraKunsmatige intelligensiePaarl GimnasiumA.J. ApplegateGhanaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSwedeSixtynse kapelEierleierPaulus van TarsusTweede WêreldoorlogSonsteekSuid-Afrikaanse WeermagTrigeminale neuralgieMenslike seksuele gedragPornografieLionel MessiWikimaniaTeologieWikimedia-stigtingChristeneGeorgiëSuider-AfrikaEkostelselEekhoringSiembamba🡆 More