Capri

Capri (Italiaans: ) is ’n rotseiland en gewilde vakansiebestemming naby die stad Napels in die suide van Italië.

Capri is - as een van drie eilande in die Golf van Napels (die twee ander is Ischia en Procida) - in die Italiaanse provinsie Kampanië geleë en beslaan 'n oppervlakte van 10,4 km². Die eiland bestaan uit kalksteen en is bergagtig met steil kranse, maar het ook plat stukke. Die hoogste punt is Monte Solaro (589 meter). Daar is twee dorpe: Capri en Anacapri.

Capri
Nasa-Satellietbeeld van Capri
Nasa-Satellietbeeld van Capri
Geografie
Capri
Ligging Italië, Middellandse See
Koördinate 40°33′03″N 14°14′36″O / 40.55083°N 14.24333°O / 40.55083; 14.24333 14°14′36″O / 40.55083°N 14.24333°O / 40.55083; 14.24333

Oppervlakte 10,4 vk km
Hoogste punt Monte Solaro 589 m
Administrasie
Vlag van Italië Italië
Streek Capri Kampanië

Hoofstad Capri
Grootste stad Capri (7 278)

Demografie
Bevolking 12 200

Bevolkingsgroepe Italianers

In die somer word die eiland druk deur beide Italiaanse en buitelandse toeriste besoek. Die eiland het twaalf kerke en sewe museums, maar die bekendste aantreklikheid is die Blou Grot (Italiaans: Grotta Azzurra). Talle feeste word jaarliks aangebied, waaronder 'n internasionale filmfees.

'n Aantal geregte is na die eiland genoem, onder andere:

  • Insalata caprese
  • Pizza Caprese
  • Torta Caprese

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EilandGolf van NapelsItaliaansItaliëKalksteenKampaniëNapels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkoueBynierGawes van die Heilige GeesLys van politieke partye in Suid-AfrikaKonflik (proses)OssewaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPersentasieKlein-KarooMeervoudEnsiklopedieGrondbewerkingEerste WêreldoorlogFanie ViljoenJohannes MeintjesMiteGeskiedenis van Suid-AfrikaEtniese groepBloemfonteinNuwe TestamentHaasWolkBoomChristiane JaccottetSkilpadWêreld- Ekonomiese ForumVloeistofNetbalRuslandBoor (element)BloukraanvoëlMateriaalErns GrundlingBTWDundermHartversakingPriemgetalToutrekFacebookAfvalbestuurSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAtlantis, Wes-KaapGloeilampMynbedryf van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogKanadaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaStam (taalkunde)GroepsdrukGemeenskapsorganisasieTussenwerpselSebraGoudWiki CommonsRumatoïede artritisIndiëBeroerteAarverkalkingDeelwoordJudaïsmeLys van Griekse mitologiese figureWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSharpeville-slagting1200Lionel PetersonVratLuiperdSiya KolisiSeksismeWet op Verbod van Gemengde HuwelikeHoofpynDeelteken en umlautLettergreepLiefde🡆 More