Cannes-Rolprentfees 1986

Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou.

Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

 Cannes-Rolprentfees 1986 Cannes-rolprentfees 1986 

Datum 8-19 Mei 1986
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  20 (In Kompetisie)
19 (Un Certain Regard)
13 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Pirates
Afsluitingsfliek  El Amor brujo
Palme d'Or  The Mission

Die Britse rolprent The Mission van die regisseur Roland Joffé het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Roman Polanski se Pirates en afgesluit met El Amor brujo van Carlos Saura.

Belangrikste fliekpryse

Sydney Pollack (voorsitter van die jurie).
Roland Joffé (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or The Mission Roland Joffé Brittanje
Grand Prix The Sacrifice (Offret) Andrei Tarkovsky Swede
Caméra d'Or Noir et Blanc Claire Devers Frankryk
Jurieprys Thérèse Alain Cavalier Frankryk
Kortfilm-Palme d'Or An Exercise in Discipline - Peel Jane Campion Australië
Tegniese Grand Prix The Mission Roland Joffé Brittanje

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Martin Scorsese After Hours VSA
Beste akteur Bob Hoskins
Michel Blanc
Mona Lisa
Ménage (Tenue de soirée)
Brittanje
Frankryk
Beste aktrise Fernanda Torres
Barbara Sukowa
Love Me Forever or Never (Eu Sei Que Vou Te Amar)
Rosa Luxemburg (Die Geduld der Rosa Luxemburg)
Brasilië
Wes-Duitsland

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 1986 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 1986 Ander pryseCannes-Rolprentfees 1986 VerwysingsCannes-Rolprentfees 1986 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 198619 Mei19868 MeiCannes-rolprentfeesRolprentVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkVingerseksInstagramHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPaddaMaanRandall WicombVisLionel MessiSonnestelselHomoniemMenseregteFosforJesus van NasaretLys van nedersettings in Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronOorstromingRookgewoonteKoperAustraliëKultuurSuikerbekkiesSwangerskapPeach van PletzenGroot DepressieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGeslagsgelykheidTekstielHeuningbyPsigopatieLys van Afrikaanse skrywersKindersiektesSikloonGoogleMarkenBetonTrevor NasserKaliforniëKlimaatsverandering in AfrikaOnderwys in Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringMaroela MediaCarles PuigdemontNadia ValvekensKaren MeiringRenteMikro-ekonomiePornografiese subgenresJan van HunksPlastiekKoekie (rekenaarwetenskap)Vaste stofKewerGevolge van aardverwarming op oseaneGeografie van Suid-AfrikaDuitse maselsOorlogKolitisStresMagnetismeAntisemitismeDoelwitKoos KombuisOseaanbesoedelingSuikersiekteSelfiePomeloPols-oksimeterLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Suid-Afrikaanse skrywersAardeKonjunktivitisAuschwitz-konsentrasiekampKlimaatveranderingNagapieSlag van BloedrivierRatel🡆 More