Cannes-Rolprentfees 1985

Die 38ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-20 Mei 1985 gehou.

Die Tsjeggiese akteur, regisseur en draaiboekskrywer Miloš Forman was die voorsitter van die jurie. Altesaam 41 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

 Cannes-Rolprentfees 1985 Cannes-rolprentfees 1985 

Datum 8-20 Mei 1985
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  20 (In Kompetisie)
17 (Un Certain Regard)
4 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Witness
Afsluitingsfliek  The Emerald Forest
Palme d'Or  When Father Was Away on Business

Die Joego-Slawiese rolprent When Father Was Away on Business (Otac na sluzbenom putu) van die regisseur Emir Kusturica het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Peter Weir se Witness en afgesluit met The Emerald Forest van John Boorman. Op die fees is eer betoon aan die Amerikaanse akteur James Stewart en is ’n gerestoureerde weergawe van sy 1954-rolprent The Glenn Miller Story van die regisseur Anthony Mann vertoon.

Belangrikste fliekpryse

Miloš Forman (voorsitter van die jurie).
Emir Kusturica (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or When Father Was Away on Business (Otac na sluzbenom putu) Emir Kusturica Joego-Slawië
Grand Prix Birdy Alan Parker VSA
Caméra d'Or Oriana Fina Torres Venezuela
Jurieprys Colonel Redl (Redl ezredes) István Szabó Hongarye
Kortfilm-Palme d'Or Mariage (Jenitba) Slav Bakalov, Rumen Petkov Bulgarye
Tegniese Grand Prix Insignificance Nicolas Roeg Brittanje

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur André Téchiné Rendez-vous Frankryk
Beste kunsbydrae John Bailey, Eiko Ishioka, Philip Glass Mishima: A Life in Four Chapters VSA
Beste akteur William Hurt Kiss of the Spider Woman Brasilië
Beste aktrise Norma Aleandro
Cher
The Official Story
Mask
Argentinië
VSA

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 1985 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 1985 Ander pryseCannes-Rolprentfees 1985 VerwysingsCannes-Rolprentfees 1985 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 1985198520 Mei8 MeiCannes-rolprentfeesRolprentTsjeggië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Goudkus (streek)Maroela MediaNederlandMielieSeekatAppel (sanger)LuiperdCorioliskragSendelingposisieNierversakingResensieSeevlakNedersettingGewasboerdery in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleNasiebouImmunologieMikro-ekonomieGevolge van aardverwarming op oseaneWoordeboek van die Afrikaanse TaalOrale seksGriekwa-AfrikaansJohannes MeintjesWithaaiGenitale vratVerkoueVoortrekkermonumentOu Apostoliese KerkRugbyNamakwalandGlobaliseringDemi Lee MooreAfro-AmerikanersHoofpynRookgewoonteDemografie van Suid-AfrikaVersamelnaamPoesHomoniemRefentse MorakeJan van RiebeeckBloeddrukMorfeemLys van Griekse mitologiese figureInentingDroogteWolfDeelwoordLeah van NiekerkAanpassingskapasiteitMadison IvyMenseregteVulkaanKlereVlagterminologieVigsMosambiekkanaalWiskundige terminologieGeloftedagAdolf HitlerVergelykings (taalkunde)Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieSeksismeGroot GatProstaatkankerVennootskapKommunikasieToekoms van die AardeYsterInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandApartheidLenteMynbedryf van Suid-AfrikaE-pos🡆 More