Cannabaceae: Familie van plantsoorte

Cannabaceae is 'n klein familie van die blomdraende plante.

Die familie bevat ongeveer 170 spesies wat in 11 genera verdeel is, insluitende dagga (hemp, marijuana) en hops. Celtis die grootste genus in hierdie familie en bevat ongeveer 100 spesies.

Cannabaceae
Cannabaceae: Genera, Filogenie, Verwysings
Cannabis sativa
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Cannabaceae
Martinov
Genera

Sien teks

Sinonieme
  • Celtidaceae Endl.

Genera

Cannabaceae: Genera, Filogenie, Verwysings 
Humulus lupulus met amper volwasse blare (hops)

Cannabaceae bestaan uit die volgende genera:

  • Aphananthe Planch. (5 spp.)
  • Cannabis —Hemp (3 spp.)
  • Celtis L. (73–109 spp.)
  • Chaetachme Planch. (1 sp.)
  • Gironniera Gaudich. (6 spp.)
  • Humulus L.—Hop (3 spp.)
  • Lozanella Greenm. (2 spp.)
  • Parasponia Miq. (5–10 spp.)
  • Pteroceltis Maxim. (1 sp.)
  • Trema Lour. (12–42 spp.)

Filogenie

Moderne molekulêre filogenetika stel die volgende verwantskappe voor:

Kladogram van Cannabaceae genera


Moraceae (uitgroep)


Cannabaceae

Aphananthe




Gironniera




Lozanella





Cannabis



Humulus





Celtis





Pteroceltis



Chaetachme




Trema (insluitend Parasponia)









Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannabaceae GeneraCannabaceae FilogenieCannabaceae VerwysingsCannabaceae Eksterne skakelsCannabaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wilna SnymanHorlosieStadWitrenosterKinkhoesVormTuberkuloseKortverhaalJan-Willem BreureVoedingLübeckAardverwarmingTelevisieViëtnamRoofdierMorfologie (taalkunde)Suid-Afrikaanse GrensoorlogE-posAfvalbestuurOudtshoornVolstruisChristendomJo BlackArabies-Israeliese konflikAkroniemSlag van BloedrivierMetaalPiesangWeer (meteorologie)KinderregteGlasOopbroninhoudLys van elemente volgens simboolVoëlMotorvoertuigSimboolHipoteseLys van kinderspeletjiesAfrikaanse woordelys en spelreëlsKondensasieSuurstofEuropaFrankrykKnieElandréSeksueel oordraagbare infeksieOseaanSkynprivaatnetwerkEnsiklopedieUitwerking van klimaatsveranderingTydVerstedelikingVeelvoudige sinPaddaGoeie VrydagKarooFotosinteseKalsiumAarde se atmosfeerTekstielWisselkoersHoofletterLiefdeMagsverheffingRugbyGriepTrappe van vergelykingIoonDroogteJaco JacobsLys van musiekinstrumenteSmeltpuntJavaScriptSendelingposisieArendWikimedia-stigting🡆 More