Grysrugkwêkwêvoël

Die grysrugkwêkwêvoël (Camaroptera brevicaudata) is 'n klein voëltjie in die Cisticolidae familie.

Die voël kom in Afrika suid van die Sahara voor. Onlangse studies dui daarop hierdie spesie en die groenrugkwêkwêvoël moontlik dieselfde spesie is.

Grysrugkwêkwêvoël
Grysrugkwêkwêvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Camaroptera
Spesie:
C. brevicaudata
Binomiale naam
Camaroptera brevicaudata
(Cretzschmar, 1830)

Hierdie skugter voëltjie word tipies laag in digte dekking gevind. Die grysrugkwêkwêvoël bind groot blare onder in 'n bos saam en bou 'n ​​grasnessie in die blare. Dit broei normaalweg op twee tot drie eiers.

Hierdie voël het 'n grys rugkant en 'n kort, grys skewe stert. Die vlerke is olyfkleurig en die onderkant witterige grys. Die geslagte lyk eenders, maar jong voëltjies is liggeel op die bors.

Soos die meeste sangers is die grysrugkwêkwêvoël insekvretend. Die voël se roep is 'n huil sheee....sheee en dit fluit 'n skerp twik twik twik twik twik.

Subspesies

  • Camaroptera brevicaudata brevicaudata
  • Camaroptera brevicaudata tincta
  • Camaroptera brevicaudata abessinica
  • Camaroptera brevicaudata insulata
  • Camaroptera brevicaudata erlangeri
  • Camaroptera brevicaudata aschani
  • Camaroptera brevicaudata griseigula
  • Camaroptera brevicaudata intercalata
  • Camaroptera brevicaudata sharpei
  • Camaroptera brevicaudata transitiva
  • Camaroptera brevicaudata beirensis

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Grysrugkwêkwêvoël SubspesiesGrysrugkwêkwêvoël Sien ookGrysrugkwêkwêvoël VerwysingsGrysrugkwêkwêvoël BronGrysrugkwêkwêvoël Eksterne skakelsGrysrugkwêkwêvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoVerbondsarkBelastingBeeldspraakTweede WêreldoorlogGrondwet van Suid-AfrikaPolisieEngelandKlimaatWortelAnrich HerbstRooilipslangBobbejaanSpinnekopPeriodieke tabelSatellietEkosisteemekologieGetalIrma SternPresident van Suid-AfrikaDesmond TutuSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HoopGesonde dieetSlag van Cuito CuanavaleEksodus (uittog)GamelanLys van Islamitiese feeste en herdenkingsLeeuIndustriële RevolusieSnaarinstrument20ste eeuVrouKompasSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Geskiedenis van Suid-AfrikaGroep van SeweMierSelfoonLys van Afrikaanse televisiereekseDiereriemKoraalrifIronieSeksposisieSeksuele stimulasieGenesisAbrahamLys van Kaapstad se voorstedePrimêre sektor van die ekonomieGroot vyfMIVSoweto-opstandVeelrassige pornografieBraaiNagGreen PornoEreksieNamibiëBesoedelingGrondwetDaggaSarah Rose KarrOmtrek, oppervlakte en volumeStaalPornografiese subgenresSnoekerSpysverteringstelselDistrik SesMandaryn-ChineesKaliumLongontstekingKaliforniëInternetJan de WetNic de JagerBosvark🡆 More