Callovium

Die Callovium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura (serie/epog Middel-Jura).

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kryt Vroeg Berriasium jonger
Jura Laat Titonium 145,0–152,1
Kimmeridgium 152,1–157,3
Oxfordium 157,3–163,5
Middel Callovium 163,5–166,1
Batonium 166,1–168,3
Bajosium 168,3–170,3
Aalenium 170,3–174,1
Vroeg Toarsium 174,1–182,7
Pliensbachium 182,7–190,8
Sinemurium 190,8–199,3
Hettangium 199,3–201,3
Trias Laat Rhaetium ouer
Die verdeling van die Jura (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 166,1 tot 163,5 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Batonium en gevolg deur die Oxfordium.

Naam en definisie

Die Callovium is deur die Franse paleontoloog Alcide d'Orbigny genoem na Callovium, die Latynse naam vir Chalivoy-Milon in Frankryk. Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die ammonietgenus Kepplerites en die bokant deur die eerste voorkoms van die ammoniet Brightia thuouxensis.

Verwysings

Bronne

  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.

Tags:

ChronostratigrafieEpog (geologie)Etage (stratigrafie)JuraPeriode (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Tydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelwoordRooibokGroepsgebiedewetHulpwerkwoordToekoms van die AardeAgtervoegselSelfmoordVoorsetselSmaakVlag van Suid-AfrikaGeweldKoperProvinsies van Suid-AfrikaPinksterErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyWaterbesoedelingPlae van EgipteGedigDigvormRooikatAfrikaanse taalleerErosieGezina, PretoriaAtmosfeerKommunismeBelastingHoenderVerbondsarkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Menslike seksuele gedragKonsentrasiekampVaginaKunsmatige intelligensieWet op NaturellengrondIntensiewe vormBateInentingWinterWiki CommonsHibernasiePerdKewerVolhoubaarheidOrtopedieGautengTydFamilie (verwantskap)Lys van Suider-Afrikaanse soogdiereKnieVars waterHidroëlektrisiteitDiskriminasieMikro-ekonomieWater (molekuul)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWolfKlinkerAnglisismeRenteDiamantWhatsAppJeanette FerreiraMieliestronkDemografie van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeLoftus MaraisTerracottaleërVroueregteDierAfvalbestuur🡆 More