Maan Kallisto

Kallisto (Grieks: Καλλιστώ; ook Jupiter IV) is die tweede grootste maan van die planeet Jupiter ná Ganimedes, en ook die derde grootste maan in die sonnestelsel ná Titaan.

Kallisto is effens kleiner as die planeet Mercurius en sy digtheid is met 1,834 g/cm³ effens kleiner as dié van Ganimedes, maar aansienlik kleiner as dié van die mane Europa en Io. Die vier Galileiaanse mane is met 'n teleskoop sigbaar. In vergelyking met die ander Galileiaanse mane het Kallisto 'n baie donker oppervlak met 'n Albedo van 0,2, wat beteken, dat 20% van die ontvangene sonlig weerspieël word.

Kallisto   
Kallisto
Kallisto, soos waargeneem deur die Galileo-wenteltuig in Mei 2001.
Ontdekking
Ontdek deur Galileo Galilei
Datum 7 Januarie 1610
Alternatiewe nameJupiter IV
Wentelbaaneienskappe
Periapside 1 869 000 km[b]
Apoapside 1 897 000 km[a]
Halwe lengteas 1 882 700 km
Eksentrisiteit 0,007 4
Wentelperiode 16,689 018 4 d
Gem. omwentelingspoed 8,204 km/s
Inklinasie 0,192° (tot onveranderbare vlakte)
Satelliet van Jupiter
Fisiese eienskappe
Gem. radius 2410,3 ± 1,5 km
(0,378 Aardes)
Oppervlakte 7,307 km2
(0,143 Aardes)[c]
Volume 5,910 km3
(0,0541 Aardes)[d]
Massa 1,075 938 ± 0,000 13723 kg
(0,018 Aardes)
Gem. digtheid 1,834 4 ± 0,003 4 g/cm3
Oppervlak-
aantrekkingskrag
1,235 m/s2 (0,126 g)[e]
Ontsnapping-
snelheid
2,440 km/s[f]
Rotasieperiode sinchronies
Aksiale neiging geen
0,22 (geometries)
Oppervlak-temp.
   Kelvin
mingem.maks
80 ± 5134 ± 11165 ± 5
Skynmagnitude 5,65 (opposisie)
Atmosfeer
Oppervlakdruk 7,5 pbar
Samestelling ~48 cm−3 Koolstofdioksied
tot 210 cm−3 molekulêre Suurstof(O2)

Galileo Galilei het die maan se bestaan op 7 Januarie 1610 geregistreer, saam met die drie ander Galileiaanse mane Europa, Ganimedes en Io. Die maan is vernoem ná Kallisto, 'n nimf van Artemis en 'n geliefde van Zeus in die Griekse mitologie.

Verwysings

Tags:

AlbedoEuropa (maan)Ganimedes (maan)GrieksIo (maan)Jupiter (planeet)MercuriusNatuurlike satellietPlaneetSonnestelselTeleskoopTitaan (maan)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiepaartromboseBysteekSuikersiekteMuggieLiesbreukEstlandMenslike penisgrootteSlag van BloedrivierRynhesseDemokrasieE-regeringModernismeProvinsies van Suid-AfrikaDoopArabiesAswoensdagVarkOrganometaalchemieTarentaleSteenkoolNieu-SeelandAfrikaanse woordelys en spelreëlsWillie EsterhuizenDuitse maselsKolitisHeliosfeerChristo WieseMarga van RooyGhanaHeupVrymesselaryGeslagsorgaanSpysverteringstelselOoiByMarie PentzSuid-Afrikaanse InkomstediensEuropese Suidelike SterrewagKaapstadAEkonomieKopieregHoofpynGoogle TranslateWet op NaturellengrondGetalRugbywêreldbeker 2023KolonoskopieRooikatWoordGuillain-Barré-sindroomErica RhodesKlem-in-die-kaakSonsteekTonnels van Củ ChiMaagsweerBaltimoreBybelBruin huisslangSesnasies-toernooiAntarktikaWes-AfrikaSwangerskapPornhubRugbyGedigSemenMasturbasieKoekie (rekenaarwetenskap)Rente🡆 More