Caligula

Caligula (31 Augustus 12 – 24 Januarie 41) was die derde Romeinse keiser van 37 tot 41.

Hy was die seun van Germanicus en het Tiberius opgevolg. Hy is bekend vir sy uiterste gewelddadigheid, wreedheid en waansin.

Caligula
3de Keiser van die Romeinse Ryk
Caligula.
Caligula.
Regeer 16 Maart 37 – 24 Januarie 41 (vir 3 jare en 314 dae)
Volle naam Gaius Julius Caesar Augustus Germanicus
Gebore 31 Augustus 12; Antium, Romeinse Ryk
Oorlede 24 Januarie 41; Rome, Romeinse Ryk (op 28)
Begrawe Mausoleum van Augustus, Rome
Voorganger Tiberius
Opvolger Claudius
Adellike huis Julio-Claudiese dinastie
Vader Germanicus
Moeder Agrippina die ouere
Eggenote Junia Claudilla
Livia Orestilla
Lollia Paulina
Milonia Caesonia
Kinders Julia Drusilla
Tiberius Gemellus

Eintlik is sy naam Gaius. "Caligula" (verkleinwoord van caliga, die enkelvoudsvorm van caligae, soldatestewels) is 'n bynaam wat die soldate hom gegee het toe hy 'n seuntjie was, maar nie gebruik is toe hy keiser was nie. Moderne geskiedkundiges (soos Gibbons) het hom onder dié naam bekendgestel, maar vandag praat hulle eerder van Gaius.

Sien ook

Verwysings

Tags:

1224 Januarie31 Augustus3741GermanicusKeiserTiberius

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofdioksiedDesimale breukeSelfieVulkaanRooibokKuberkrakerLewerWiki CommonsRuteniumAardverwarmingNederlandsKwadraatLionel MessiVryheidsdagMagsverheffingMartin Luther King jr.Duitse maselsAborsie in Suid-AfrikaTelefoonLongontstekingTweede Nuwe JaarOrgasmeSuurstofNic de JagerBergpredikasieHoëveldBeaufortskaalAboriginesDemokrasieWillie JoubertLionel PetersonWet op NaturellengrondLys van medisinale kruieSuid-Afrikaanse WeermagTandbederfHolocaustOmtrek, oppervlakte en volumeSteve BikoChris HaniTrekarbeidKaliumHemelvaartMeervoudGroot vyfGenadedoodNederduitse Gereformeerde KerkPornhubInnes en Franna BenadéNatuurbewaringGoudAfrican Movement CongressTsongaAardkorsMateriaalKankerWynInternetSkemerGrondbesoedelingOnbemande vliegtuigAnneli van RooyenLeah van NiekerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBobbejaanMenseregtedagGoogleLeierMieliestronkPerdVulkanismeKongo-krisisNederlandMenslike seksuele gedragMosesRuhan du ToitKlein-Karoo🡆 More