Cahokia

Cahokia is die plek van 'n antieke Indiaanse stad wat van omtrent 650 tot 1400 bestaan het.

Die stad was aan die Mississippirivier, naby die hedendaagse Collinsville geleë en was in sy bestaanstydperk die grootste stad noord van Meksiko.

Heuwelstaat Historiese terrein Cahokia*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Cahokia
Monk's Mound is die grootste aardpiramide noord van Meksiko
Ligging van Cahokia op 'n kaart (Verenigde State)
Cahokia
Cahokia
Ligging van Cahokia in Verenigde State
Koördinate: 38°39′14″N 90°3′52″W / 38.65389°N 90.06444°W / 38.65389; -90.06444 90°3′52″W / 38.65389°N 90.06444°W / 38.65389; -90.06444
Lande Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Tipe Kultuur
Kriteria iii, iv
Verwysings 198
Streek Amerikas
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1982  (6de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Cahokia
Kunstenaarsvoorstelling van Cahokia

Cahokia het 'n oppervlakte van 8,9 km² beslaan. Hierop was 120 kunsmatige aardheuwels aangeleë, waarvan nog 80 bestaan. Die grootste heuwel is Monks Mound, bestaande uit vier verdiepinge en groter as die Groot Piramide van Giza in Egipte. Monks Mound is met 'n oppervlakte van 5 ha en 'n hoogte van 30 m die grootste prehistoriese aardheuwel op die Amerikaanse vasteland.

Cahokia Mounds is een uitstekende voorbeeld van 'n komplekse chiefdomsamelewing met baie grafheuwel-sentra en talle afgeleë gehuggies en dorpe. Op sy hoogtepunt tussen 1050 en 1150 het hierdie agrariese Mound Builders-samelewing waarskynlik 'n bevolking van tussen 10 000 en 20 000 gehad.

Cahokia is in 1982 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys en word as 'n National Historic Landmark beskerm.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansCahokia  Wiki Commons het meer media in die kategorie Cahokia.
  • (en) Toerisme-inligting oor Cahokia op Wikivoyage
  • (en) "Cahokia". Encyclopædia Britannica. Besoek op 19 Januarie 2019.

Tags:

IndianeMeksikoMississippirivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamespanningIdioomBeaufortskaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Vlekvrye staalRobert SobukweC. Louis LeipoldtErfenisNiersteenLandbouSpierGroot TrekOssewaMaselsEkonomiese sektorVakbondWayde van NiekerkChloorEkologieKompasVerenigde State van AmerikaAntoniemMadison IvyLandbou in Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde KerkOlimpiese SomerspeleSpreeuBorsFiela se kindKrieketNuwe TestamentKoppeltekenOranjerivierOnse VaderAngina pectorisBruin menseNeurenberg-verhoreRooikatVaginale kankerRobbeneilandWaterstofKankerTegnologieKimberleyGautengHartversakingMaanAarde se atmosfeerWortelLarry PageDramaRassisme in AfrikaSirkelVoortrekkersWaterkringloopWaterpokkiesSkaapLys van politieke partye in Suid-AfrikaHeuningbyWebjoernaalKoringWêreld- Ekonomiese ForumKaliumDialoog in fiksieViëtnamLeestekenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaByVerkleurmannetjieKarooVraag en aanbodBiologieWeer (meteorologie)🡆 More