Caen

Caen is 'n stad in Frankryk.

Dit is die hoofstad van die gewes Neder-Normandië en die département Calvados. Die Orne-rivier vloei deur die stad wat 15 kilometer binneland toe van die Engelse Kanaal geleë is. Dit het 'n bevolking van 109 000, terwyl die stedelike gebied 399 471 inwoners het.

Caen
Caen

Kaart Wapen
Caen
Caen
Vlag
Caen
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Caen Basse-Normandie
 Département Caen Calvados
 Koördinate 49°11′N 0°22′W / 49.183°N 0.367°W / 49.183; -0.367
 Stigting (eerste verwysing) 1027
 Oppervlakte:  
 - Totaal 25,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 2-73 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 108 793
 - Bevolkingsdigtheid 4 233/vk km
 - Metropolitaanse gebied 399 471
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Philippe Duron
 Amptelike webwerf caen.fr

Die stad se naam is waarskynlik van Galliese oorsprong (van cato, militêre aktiwiteit; en mago, veld; moontlik iets soos plek waar troepe geoefen het). Die plek se bynaam is "die stad met honderd klokke".

Susterstede

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Calvados (département)Engelse KanaalFrankrykNeder-Normandië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfghanistanE-regeringKappie (skryfteken)HeliosfeerSlag van BloedrivierAntarktikaSemenBatmanProvinsies van Suid-AfrikaWaterhertAgter Elke ManOpgestopte speelgoedDagroofvoëlsJaco du PlessisAarde se atmosfeerBybelvertalingGriekelandBarionBeesKankerOnse VaderAlfabetGordelroosGeorgiese nasionale rugbyspanMusiekJavaScriptTropiese sikloonPornografiese akteurKadmiumAppel (sanger)Narsistiese persoonlikheidsteuringNelson MandelaPlantNieu-SeelandLys van bekende Suid-AfrikanersPubiese hareHartAardbewingPersAmalia UysLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBiljoenEthiopiëAnglo-BoereoorlogKopieregRina HugoDoopErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2KinderregteJada FireGeslagEikelDesiré GardnerNarsismeSeekoeiNoord-AmerikaBTWTonnels van Củ ChiMamelukVoorhuidDundermPtolemeusRugbywêreldbeker 2023NiersteenMensKlitorisBorsteRepubliek ArtsachVoedingWaarheid-en-versoeningskommissieWaldimar Pelser🡆 More