Christenunie

Die ChristenUnie (Nederlands: ChristenUnie, CU) is 'n Nederlandse ortodoks-Protestantse politieke party, wat in 2001 gestig is.

Die ChristenUnie is uit twee Protestantse partye gevorm: die Gereformeerd Politiek Verbond (GPV) en die Reformatoriese Politieke Federasie (RPF).

ChristenUnie
CU
Logo van die betrokke party.
Leier Mirjam Bikker
Gestig 15 Maart 2001
Samesmelting van Gereformeerd Politiek Verbond en Reformatorische Politieke Federatie
Hoofkwartier Partijbureau ChristenUnie, Johan van Oldebarneveltlaan 46, Amersfoort
Jeugvleuel PerspectieF
Ideologie Christelike demokrasie, sagte Euroskeptisme, sosiale Christenskap, Christelike links
Internasionale affiliasie European Christian Political Movement
Webblad christenunie.nl

Die politieke leier is Mirjam Bikker. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die ChristenUnie verloor. Die party het 3 setels behaal (-2).

Tweede Kamer

Setels gewen:

  • 2002 — 4
  • 2003 — 3
  • 2006 — 6
  • 2010 — 5
  • 2012 — 5
  • 2017 — 5
  • 2023 — 3

Deelname aan die regering

Van 22 Februarie 2007 tot 10 Oktober 2010 het die ChristenUnie met die CDA en de PvdA die Balkenende IV-kabinet gevorm. CU-politikus André Rouvoet was die tweede adjunk-premier.

Van 26 Oktober 2017 tot 10 Januarie 2022 het die CU met die VVD, CDA en D66 die Rutte III-kabinet gevorm. CU-politikus Carola Schouten was die derde adjunk-premier.

Sedert 10 Januarie 2022 vorm die CU met dieselfde partye die Rutte IV-kabinet. CU-politikus Carola Schouten is weer die derde adjunk-premier.

Partyleiers

Christenunie 
Partyleier Mirjam Bikker
  • Kars Veling: 17 Januarie 2001 — 12 November 2002
  • André Rouvoet: 12 November 2002 — 28 April 2011
  • Arie Slob: 28 April 2011 — 10 November 2015
  • Gert-Jan Segers: 10 November 2015 — 17 Februarie 2023
  • Mirjam Bikker: 17 Februarie 2023 — nou

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Christenunie Tweede KamerChristenunie Deelname aan die regeringChristenunie PartyleiersChristenunie BronneChristenunie Eksterne skakelsChristenunieNederlandNederlandsProtestantisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PapegaaieLys van bekende Suid-AfrikanersSonnestelselVerenigde State van AmerikaVerdampingKlimaatsverandering in AfrikaPuberteitGeslagStedelike hitte-eilandEmfiseemSelfstandige naamwoordSeksBrittany Ashton HolmesInsekAsiëBokmakierieVulvaNag van die lang messeShakaChristiaan BarnardKangaroeMensOlimpiese Somerspele 2024KolonisasieKaliumLeesInternetPersLys van Kaapstad se voorstedeGriekwa-AfrikaansEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBraaiSwart nasionalismeWerkersdagReënvalbepalingBeesvleisVloeistofLionel PetersonDikdermCorioliskragGoogle MapsMisdaadSelfoonStaalLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BosluisbytkoorsTeam Fortress 2NeonMantisWaterbesoedelingIngrid JonkerWerkwoordGriepAboriginesLys van Joodse feeste en herdenkingsPesachHernubare energieTienerPlae van EgiptePlastiekGloeilampLangste woordDansDoopYslandInfeksieBrongitisEiffeltoringNaaldekokerPropagandaSlaginstrumentKarooDie ontstaan van die dramaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWortelSuurstof🡆 More