C.p. Hoogenhoutprys

C.P.

Hoogenhout-prys word sedert 1960 ter erkenning aan die beste oorspronklike Afrikaanse jeugboeke vir kinders tussen sewe en elf toegeken. Vroeërjare is die prys jaarliks toegeken, maar sedert 1982 word dit net elke twee jaar toegeken. Die prys is vernoem na die skrywer C.P. Hoogenhout.

Wenners

Voormalige wenners is:

  • 1960 - W.O. Kühne (Huppel verjaar)
  • 1961 - Alba Bouwer (Katrientjie van Keerweder)
  • 1962 - Nie toegeken nie
  • 1963 - F. du Plessis (outeur) en Katrine Harries (illustreerder) (Rympieboek vir kleuters)
  • 1964 - Freda Linde (Snoet-alleen)
  • 1965 - Nie toegeken nie
  • 1966 - Günther Komnick (illustreerder) (vir Botter-aas geskryf deur Freda Linde)
  • 1967 - Günther Komnick (illustreerder) (vir Die stadsmusikante geskryf deur Freda Linde)
  • 1968 - Pieter W. Grobbelaar (outeur) en Katrine Harries (illustreerder) (Die mooiste Afrikaanse sprokies)
  • 1969 - Nie toegeken nie
  • 1970 - Nie toegeken nie
  • 1971 - Alba Bouwer ('n Hennetjie met kuikens)
  • 1972 - Nie toegeken nie
  • 1973 - Freda Linde (Jos en Klos)
  • 1974 - Freda Linde (By die oog van die fontein)
  • 1975 - Nie toegeken nie
  • 1976 - Rona Rupert (Wat maak jy, Hektor?)
  • 1977 - Freda Linde (Die kokkewiet en sy vrou)
  • 1978 - Nie toegeken nie
  • 1979 - Hester Heese (Sêra Madêra)
  • 1980 - Nie toegeken nie
  • 1980 - Nie toegeken nie
  • 1981 - Nie toegeken nie
  • 1982-1983 - Alba Bouwer (Vlieg, swaeltjie, vlieg)
  • 1984-1985 - Tafelberg Uitgewers (Goue lint, my storie begint)
  • 1986-1987 - Nie toegeken nie
  • 1988-1989 - Nie toegeken nie
  • 1990-1991 - Barrie Hough (Droomwa)
  • 1992-1993 - Nie toegeken nie
  • 1994-1995 - Martie Preller (Anderkantland)
  • 1996-1997 - Janie Oosthuysen (Ouma Hester en die Dreadnought Merk III, Juffrou Luisenbosch en die breinwassers)
  • 1998-1999 - Verna Vels (Liewe Heksie en die rekenaar)
  • 2000-2001 - Nie toegeken nie
  • 2002-2003 - Nie toegeken nie
  • 2004-2005 - Leon de Villiers (Droomoog Diepgrawer)
  • 2006-2007 - Jaco Jacobs (Wurms met tamatiesous en ander lawwe rympies)

Notas

Tags:

AfrikaansC.P. Hoogenhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuberkuloseGuillain-Barré-sindroomIndustriële RevolusieMuishondAngssteuringBrasiliaanse nasionale rugbyspanSeksOosters-Ortodokse KerkLys van politieke partye in Suid-AfrikaAarverkalkingSeksualiteitStrandbeestLikkewaanAntieke EgipteOrkaan GustavBiljoenMenslike skeletDansDie BylBatmanOorlog in Soedan (sedert 2023)Vlag van LibanonBreingewasEoraptorLimfvatstelselJerusalemProstaatklierDigvormMielieAnnelize van der RystBoet TroskieAardverwarmingSarah Rose KarrSelfieDeon MeyerKatEpilepsiePenisAfrikanersDissipel vir wie Jesus baie lief wasKoekie (rekenaarwetenskap)Europese UnieBakterieVuurTropiese huisgeitjieSonnestelselDroomPornografieDiarreeXhosaAmalia UysDerrickVerkleurmannetjieErnst Otto FischerJan van RiebeeckNamakwaland26 MaartMarga van RooyTropiese sikloonGeorgiese nasionale rugbyspanDikdermNieu-SeelandYouTubeAfrikaanse naguilWaterhertLettergreepWashington, D.C.MaagsweerPofadder (slang)Antjie KrogBrein🡆 More