C.j. Langenhovenprys Vir Taalwetenskap

Die C.J.

Langenhovenprys vir Taalwetenskap is ’n letterkundige prys wat sedert 1968 driejaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken word vir taalwetenskaplike en/of taalskeppende werk in Afrikaans met inbegripvan leksikografie. Die bedoeling was aanvanklik ’n prys vir hoogs geslaagde taalvondste in die reklamewese, maar dit is onprakties bevind en op voorstel van die Akademieraad is besluit om dit vir taalwetenskap toe te ken. Hierdie prys het die Stalsprys vir Taalwetenskap vervang.

Die prys is vernoem na die Suid-Afrikaanse digter, skrywer en politikus C.J. Langenhoven.

Lys van wenners

Bron

Verwerk vanaf akademie.co.za.

Verwysings

Tags:

1968StalsprysSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringKaapstadPeriodieke tabelSoweto-opstandDesmond TutuWeer (meteorologie)GeldInligtingstegnologiePersoonlikheidKommunismeLeierTelwoordGalileo GalileiRolprentJohannesburgNiemetaalFrankrykBruin menseEugenetikaKhoikhoiFinansiële staatDemokratiese Republiek die KongoCovid-19-pandemieWaterstofAluminiumPlastiekKokketielVlag van Suid-AfrikaVoëlVulkanismeDaggaSeekoeiVeeartsMadison IvyKunstenaarAce MagashuleVerstedelikingErns GrundlingKlimaatsverandering in AfrikaSkaakNedersettingRivierGenadedoodWiki CommonsVratKoue OorlogMonopolieOnderhandelinge om apartheid te beëindigCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEmosieAntjie KrogJannie du ToitDuitse maselsDoopTropiese sikloonAnale seksOrale seksLys van Afrikaanse televisiereekseHerfsIngrid JonkerWikiquoteVerenigde KoninkrykEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAkademiaEnsiklopedieJanie du PlessisKnieDanie du ToitChemiese verbindingAborsieVerenigde State van AmerikaVerdampingBurgerregteLys van Suid-Afrikaanse musikanteMusiekteaterWiki🡆 More