Buig-My-Nie

Die buig-my-nie of Afrikaanse buksboom (Buxus macowanii) is 'n regopgroeiende boom met een of meer stamme en hangende takke.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en die FSA nommer is 358. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Noordwes voor.

Buig-my-nie
Afrikaanse buksboom
Buig-My-Nie
Lenteloof van 'n buig-my-nie in Jan Celliers Park, Pretoria.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Buxales
Familie: Buxaceae
Genus: Buxus
Spesie:
B. macowanii
Binomiale naam
Buxus macowanii
Oliv., (1886)
Sinonieme
  • Buxella macowanii (Oliv.) Tiegh.
  • Notobuxus macowanii (Oliv.) E.Phillips

Dit is bladhoudend, groei baie stadig en word 4 tot 10 meter hoog. Dit is gehard, rypbestand en ook droogtebestand. Die boom dra klein groenerige blommetjies van winter tot lentetyd. Die ryp vrugte is bruinerig en die blare heldergroen. Dit kan in potte geplant word, tot 'n bonsai gesnoei word, en kan ook in allerhande vorme, soos heinings of lolliepop-boompies, gesnoei word.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Buig-My-Nie 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Buxus sect. Notobuxus

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SnaarinstrumentVier temperamenteKaliumMeerKATErns GrundlingGetalSatanismeBruin huisslangSeekatBeesHeupLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWaterpokkiesHomofoonAppendiksBaarmoederSamestellende afleidingDikdermRudi ClaaseXenofobieSwart menseKoorsblaarKoos BekkerSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAgtervoegselPolisieHoërskool Sentraal, BloemfonteinVaste stofKongo-krisisAfleiding (taalkunde)Ou Apostoliese KerkLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGrondbesoedelingHoofletterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHindoeïsmeGroepsgebiedewetOlifantOrtopedieKitaarAardbewingDiepaartromboseOlimpiese Somerspele 2024Transatlantiese slawehandelEuropaMIVStam (taalkunde)Fiela se kind (rolprent)DoelwitMaselsTierOrganisasie sonder winsoogmerkVerkoueKoorsMuisvoëlKarlien van JaarsveldVryheidsdagTekstielNatuurbewaringMark (ekonomie)Kunsmatige intelligensieDemografie van Suid-AfrikaInfeksieCyril RamaphosaPrivaat maatskappyHokkieSuider-AfrikaHaasKunsSuikersiekteOrale seksPlae van EgiptePornografiese akteurWinterDiskriminasieOseaanbesoedelingMorfologie (taalkunde)🡆 More