Wildegranaat

Die wildegranaat (Burchellia bubalina) is 'n monotipiese genus in die Rubiaceae familie.

Die genus het neet een spesie, viz. Burchellia bubalina, wat endemies is aan Suider-Afrika.

Wildegranaat
Wildegranaat
'n Wildegranaat in die Wolkberg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Burchellia
R.Br.
Spesie:
B. bubalina
Binomiale naam
Burchellia bubalina
(L.f.) Sims, (1822)
Sinonieme
  • Lonicera bubalina L.f.
  • Burchellia capensis R.Br.
  • Burchellia kraussii Hochst.
  • Burchellia major Heynh.
  • Burchellia parviflora Lindl.
  • Burchellia speciosa Heynh.
  • Canephora capitata Willd.
  • Cephaelis bubalina (L.f.) Pers.
  • Cinchona capensis Burm. ex DC.
  • Genipa capensis (R.Br.) Baill.
Wildegranaat
Skets.

Die klein boompie of struik is wydverspreid aan die oostelike en suidelike gedeeltes van die land. Die boompie groei in woude, oop boswêreld, grasveld en moerasse. Die aanskoulike blomme is tot 25 mm lank en is reukloos. Hulle bevat nogtans groot hoeveelhede nektar wat die voëls lok. Die boom se FSA-nommer is 688.

Die boom se bas en wortels word medisinaal aangewend.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vars waterWelwillendheidsdagWilna SnymanAvbobGeletterdheidBoelieryKommunikasieVoëlNamibwoestynVersoeningsdagKweekhuiseffekTelevisieNarsismeInfeksieWapen van NamibiëDawidRob HersovOnderwysWitbloedselOnderwerp (taalkunde)HamburgerGalileo GalileiTelkomLeenwoordAfrikanernasionalismeImpakte van toerismeDiskriminasieMangelontstekingHector PietersonAdolessensieBalletBeëdigde verklaringNederlandSendelingposisieD.J. OppermanLoodOseaanbesoedelingMenstruasieDroomGalblaasNasiebouMaatskappyWiki CommonsDrakensbergeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAlliterasieWisselkoersHoenderBeesvleisAtriale fibrillasieDistrik SesAntisemitismeViëtnamErosietipesVormCleopatra VIIIntensiewe vormMaanSelfmoordMenslike skeletKonsentrasiekampMidde-OosteLys van slangeSlag van BloedrivierSteenkool in Suid-AfrikaSwart nasionalismeBorskankerRoofvoëlPlastiekMorfeemHartLondenEnsiklopedieRudi ClaaseVolhoubaarheidVincent van Gogh🡆 More