Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini

Eswatini is 'n lid van die Verenigde Nasies, die Statebond van Nasies, die Afrika-unie, die Gemeenskaplike Mark vir Oostelike en Suidelike Afrika en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap.

Tans beskik die Koninkryk van Eswatini oor 11 ambassades en 15 konsulate en ander verteenwoordigers regoor die wêreld, terwyl daar vyf ambassades in Eswatini is, sowel as 14 konsulate en ander verteenwoordigers.

Bilaterale verhoudings

Land Formale verhoudings begin Notes
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Armenië 3 Mei 2013
  • Diplomatieke betrekkinge tussen Armenië en Eswatini is op 3 Mei 2013 aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Kanada 1968
  • Albei lande het in 1968 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
  • Kanada is verteenwoordig in Eswatini via paralelle akkreditasie van sy hoëkommissaris in Maputo, Mosambiek.
  • Eswatini is verteenwoordig in Kanada deur sy ambassade in Washington, D.C., Verenigde State.
  • Albei lande is volwaardige lede van die Statebond.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Republiek van China 16 September 1968
  • Eswatini het op 16 September 1968 diplomatieke betrekkinge met die Republiek China, algemeen bekend as "Taiwan", gevestig. Eswatini het 'n ambassade in Taipei en Taiwan het 'n ambassade in Mbabane. Vanaf 2018 is dit die laaste Afrika-land om die Republiek China te erken in plaas van die Volksrepubliek China as die enigste verteenwoordiger van "China".
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Siprus
  • Siprus is verteenwoordig in Eswatini deur sy hoëkommissaris in Pretoria, Suid-Afrika. en deur 'n ere-konsul in Mbabane.
  • Eswatini is verteenwoordig in Siprus deur sy hoëkommissaris in Londen.
  • Albei lande is volwaardige lede van die Statebond.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Georgië 20 Mei 2016
  • Albei lande het op 20 Mei 2016 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Griekeland
  • Griekeland word in Eswatini verteenwoordig deur parallelle akkreditasie van sy ambassade in Pretoria, Suid-Afrika.
  • Eswatini word in Griekeland verteenwoordig deur sy hoëkommissaris in Londen.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Guyana 24 Mei 1977
  • Albei lande het op 24 Mei 1977 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
  • Albei lande is volwaardige lede van die Statebond.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Israel September 1968
  • Albei lande het in September 1968 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Japan Mei 1971
  • Albei lande het in Mei 1971 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
  • Japan word in Eswatini verteenwoordig deur middel van parallelle akkreditasie van sy ambassade in Pretoria, Suid-Afrika.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Meksiko 1975
  • Eswatini het nie 'n ambassade wat in Meksiko geakkrediteer is nie.
  • Meksiko is tot Eswatini geakkrediteer deur sy ambassade in Pretoria, Suid-Afrika.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Montenegro 28 Februarie 2013
  • Albei lande het op 28 Februarie 2013 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Namibië
  • Eswatini is geakrediteer tot Namibië deur sy hoëkommissaris in Pretoria, Suid-Afrika.
  • Namibië is geakrediteer tot Eswatini deur sy hoëkommissaris in Pretoria, Suid-Afrika.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Roemenië 12 Desember 1990
  • Albei lande het op 12 Desember 1990 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Rusland
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Serwië 1968
  • Albei lande het in 1968 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
  • 'n Aantal bilaterale ooreenkomste is tussen beide lande gesluit.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Suid-Afrika
  • Eswatini het 'n hoëkommissaris in Pretoria en 'n konsul-generaal in Johannesburg.
  • Suid-Afrika het 'n hoëkommissaris in Mbabane.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Suid-Korea 6 November 1968
  • Albei lande het op 6 November 1968 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Switserland 1968
  • Albei lande het in 1968 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Turkye
  • Eswatini word in Turkye verteenwoordig deur sy ambassade in Brussel, België en 'n erekonsulaat in Ankara.
  • Turkye word in Eswatini verteenwoordig deur parallelle akkreditasie van sy ambassade in Pretoria, Suid-Afrika en 'n erekonsulaat in Mbabane.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Verenigde Koninkryk
  • Eswatini het 'n hoëkommissaris in Londen.
  • Die Verenigde Koninkryk het 'n hoëkommissaris in Mbabane.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Verenigde State
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini 
Die Eswatini ambassade in Washington, D.C., VSA.
  • Die Verenigde State help Eswatini met 'n aantal MIV / VIGS inisiatiewe en programme wat deur die Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling (USAID), Centers for Disease Control (CDC), die Peace Corps, African Development Foundation, die department van arbeid, en die Verenigde State se departement van verdediging geïmplementeer word. Verder ondersteun die VSA die ontwikkeling van klein ondernemings, onderwys, militêre opleiding, ontwikkeling van institusionele en menslike hulpbronne, landbou-ontwikkeling en die opbou van die land se handelskapasiteit.
  • Die VSA is ook die grootste bilaterale skenker aan die Global Fund, Eswatini se belangrikste bron vir MIV / VIGS finansiering. Die Amerikaanse regering stuur jaarliks ongeveer 4 Swazi-professionele persone na die Verenigde State, van sowel die openbare as die privaatsektor, hoofsaaklik vir meestersgrade, en ongeveer vyf ander vir drie tot vier weke internasionale besoekersprogramme.
  • Eswatini het ‘n ambassade in Washington, D.C.
  • Die Verenigde State het ‘n ambassade in Mbabane.
Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Viëtnam 21 Mei 2013
  • Albei lande het op 21 Mei 2013 diplomatieke betrekkinge aangeknoop.

Eswatini se ambassades, hoëkommissarisse en konsulate in die buiteland

Buitelandse ambassades in Eswatini

Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini 
Ambassade van die Republiek China in die Koninkryk van Eswatini

Eswatini en die Statebond van Nasies

Eswatini (destyds bekend as Swaziland) was 'n Britse protektoraat tot 1968, toe dit 'n onafhanklike inheemse monargie binne die Statebond van Nasies geword het, met die destydse opperhoof van Swaziland, Sobhuza II, wat koning van Swaziland geword het.

Verwysings

  • Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Buitelandse Betrekkinge Van Eswatini Bilaterale verhoudingsBuitelandse Betrekkinge Van Eswatini Eswatini se ambassades, hoëkommissarisse en konsulate in die buitelandBuitelandse Betrekkinge Van Eswatini Buitelandse ambassades in EswatiniBuitelandse Betrekkinge Van Eswatini Eswatini en die Statebond van NasiesBuitelandse Betrekkinge Van Eswatini VerwysingsBuitelandse Betrekkinge Van EswatiniAfrika-unieEswatiniStatebond van NasiesSuider-Afrikaanse OntwikkelingsgemeenskapVerenigde Nasies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarDonkieVaginale kankerMIV/vigs in Suid-AfrikaBeroerteMiddelmisbruikDemokrasieEkologieKonflik (proses)KameelperdGroepsdrukMosesBoer Soek 'n VrouBoor (element)BosluisRobbeneilandZoeloesDiatomiese molekuulWoordsoort1200Sarel Jacob PretoriusOnderhandelinge om apartheid te beëindigSamespanningTweede WêreldoorlogKuberkrakerPaddaElektroniese of digitale mediaDistillasieKolitisBoelieryGeslagWitrenosterKlimaatsverandering in AfrikaGasPropagandaWiskundige terminologieMeettegniekAspoestertjieHaasKlinkerDundermGeografie van Suid-AfrikaBeeldspraakPeriodieke tabelMenstruasieKompasBelastingTelefoonMondKarooOorstromingKolonoskopieWekkerAkwariumMonopolieSkooluniformAardedagGeldErfenisdag (Suid-Afrika)KoorsblaarStereotipeKrokodilGesonde dieetInfeksieVloeistofSoutsuurClanwilliam-sandvisDataverwerkingKunsmisSkildklierGemeenskapsorganisasieSuid-AfrikaTrappe van vergelykingSeksposisieViëtnam🡆 More