Buchenwald-Konsentrasiekamp

Buchenwald was 'n Duitse konsentrasiekamp van die Tweede Wêreldoorlog in sentraal Duitsland naby Weimar.

Daar was 20,000 verhongerde mense bevry uit die konsentrasiekamp deur die Geallieerdes op 12 April 1945. Hulle was al wat oorgebly het van die 82,000 persone wat in die kamp se registers geregistreer was. Daar was duidelike tekens van brutaliteit teenoor vroue en algemene wandade dwarsoor die kamp. Lyke van mans en vrouens het reg oor die kamp verstrooi gelê. Daar was ook martelkamers ontdek in die kamp. Daar word geskat dat ongeveer 32,705 mense verbrand is in die oonde op die terrein.

Buchenwald-Konsentrasiekamp
Die wagtoring by die Buchenwald-gedenkterrein in 1983

Sien ook

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 649.

Tags:

DuitslandGeallieerdesKonsentrasiekampTweede WêreldoorlogWeimar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordKolorektale kankerKankerDepressie (gemoedstoestand)BreinvliesontstekingWikimedia-stigtingMoslemWeervoorspellingPersoonlike voornaamwoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoedoeKommunikasieOnderwysMiltAnneli van RooyenTandbederfPornografieLys van musiekinstrumenteMenseregtedagVarkKleurKolitisRenaissanceNoord-KaapKarooMasturbasieSiya KolisiHemelvaartsdagRymSelAfrikaansFisiese oefeningHulpwerkwoordSonkragMieliestronkSydneyDiarreeWright-broersLabia (geslagsdele)SeksposisieWiki CommonsTamatieKlimaatveranderingNederlandGeskiedenis van Suid-AfrikaWynand du ToitGenitale vratWet op NaturellengrondOlifantDurbanErosieSuid-Afrika-WetPornografiese akteurHomoniemGlobaliseringPoësieAluminiumFabelMane van GalileiUKhahlamba-DrakensbergparkKlimaatsverandering in AfrikaGrondbesoedelingGevolge van aardverwarming op oseaneHeks van HexrivierAkuutAfrikaanse woordelys en spelreëlsSwartkwasmuishondItaliëKommunismeGenadedoodMynbouJagluiperdTsoenamiMigrasie van diereTienie Holloway🡆 More