Bruinwewer

Die Bruinwewer (Ploceus rubiginosus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in dorre savanne en grasagtige boomveld.

Hulle broei in groot kolonies in bome in 'n slordige nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 15 cm groot en weeg 25 - 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut Weaver.

Bruinwewer
Bruinwewer
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ploceus
Spesie:
P. rubiginosus
Binomiale naam
Ploceus rubiginosus
Rüppell, 1840
Bruinwewer
'n Mannetjie en 'n wyfie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeerfrontMonoloogGeslagsgelykheidVoegwoord1913Lys van myne in Suid-AfrikaSleutel (musiek)SuikersiekteWeer (meteorologie)Wet op Bantoe-onderwysApartheidWitbloedselMusieksimboleMetaalDonkieJagluiperdVroueregteAfro-AmerikanersJodeJohannes MeintjesSeksBywoordWerkwoordWes-KaapBloeddrukVersamelnaamMusiekGestremdheidWaterbesparing in Suid-AfrikaEngelandYstertydperkGenadedoodEk is 'n Afrikaan (toespraak)SwangerskapChemiese elementSekondêre sektor van die ekonomieSan Andreas-breukNederlandsMiljardBaälNedersettingJak de PriesterPornografieAfrikaWet op NaturellengrondPoesTermiese geleidingsvermoëMenstruasieHindoeïsmeOnderwerp (taalkunde)Septimius AwardsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KatoenWêreldwye webAardeBreinvliesontstekingDansKlimaatsverandering in AfrikaWiskundige terminologieRenaissanceDriedimensioneelLeierJan van TonderEuropaWoordsoortKaapstadse waterkrisis 2015-2018RugbyNapoleon BonaparteWoordeskatHolocaustKoue OorlogVerenigde State van AmerikaCheslin KolbeFilistyneReg tot ‘n gesonde omgewingEugenetikaDriehoek🡆 More