Bruinslangarend

Die bruinslangarend (Circaetus cinereus) is 'n arend en roofvoël.

Die voël kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en die ooste van Botswana voor. In Engels staan die bekend as die Brown Snake-eagle.

Bruinslangarend
Bruinslangarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Circaetinae
Genus:
Circaetus
Spesie:
C. cinereus
Binomiale naam
Circaetus cinereus

Identifikasie

Die voël word 70 tot 75 cm lank, weeg 1.6 tot 2.4 kg en het 'n vlerkspan van 1.6m. Dit is 'n groot arend, is effe donkerbruin met geel oë en daar is skerp, afgetekende dwarsstrepe oor die stert en die bene is liggrys en ongeveer. Die arend kan met die swartborsslangarend verwar word en sootrgelyk meer soos die berghaan. Die geslagte lyk eenders. Die jong voël lyk amper soos die volwassenes maar het ligte rande aan die rug- en vlekdekvere wat hom effens geskub laat lyk.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaKongo-krisisIndustriële RevolusieAluminiumPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)SwawelFacebookTweede WêreldoorlogTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)OrgasmeLangste woordLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBateAfrikanersAnrich HerbstMusiekTuberkuloseHibernasieTrappe van vergelykingViëtnamoorlogWorcesterGeskiedenis van die BoererepubliekeAustraliëAarverkalkingStikstofBruin mensePuberteitToerismeHartversakingPlantluisApokriewe boekeSokkerInnes en Franna BenadéVoornaamwoordGemeenskapStokely CarmichaelBoontjieAfleiding (taalkunde)CorioliskragAngolese BurgeroorlogPoesProstaatkankerKlankD.J. OppermanPriemgetalChemiese elementMangelDemokratiese AlliansieDruiweVermenigvuldigingFrederik Willem de KlerkItaliëGeslagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVarkgriepSkildklierHeupMadison IvyKonsentrasiekampDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Depressie (gemoedstoestand)SelfoonMarsWeerfrontAtmosfeerGordelroosVars waterInvloed van vigs op die ekonomieAngssteuringBeesMenslike seksuele gedragWetenskap🡆 More