Bruinhottentot

Die bruinhottentot (Pachymetopon grande) is 'n endemiese vis wat van Valsbaai tot by die Transkei aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.

In Engels staan dit bekend as die Bronze bream.

Bruinhottentot
Bruinhottentot
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pachymetopon
Spesie:
P. grande
Binomiale naam
Pachymetopon grande
Günther, 1859

Voorkoms

Die vis se lyf is bronsbruin van kleur met 'n klein koppie wat 'n blouerige skynsel het. Hulle kan tot 70 cm lank word en weeg dan 8,7 kg.

Habitat

Die vis kom voor in aanlandige rotsriwwe van tot 25 m diep. Hulle vreet hoofsaaklik rooi en groen alge. Die wyfies skiet kuit van Januarie tot Junie. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Bruinhottentot VoorkomsBruinhottentot HabitatBruinhottentot Sien ookBruinhottentot BronneBruinhottentot Eksterne skakelBruinhottentot

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vraag en aanbodFaf de KlerkPoesSuurstofVersoeningsdagAfrikaansGenitale vratKompasKonflik (proses)Brendan Peyper1200VratIndiëTatoeëermerkTropiese sikloonAfrikaWinnie Madikizela-MandelaBreinWeervoorspellingThys die BosveldklongAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van nedersettings in Suid-AfrikaMosesBateBruin menseVoëlStereotipeDesimale breukeGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondBorskankerVerenigde State van AmerikaSuid-Afrikaanse randSkuinsstreepAspoestertjieLBorsSosiale mediaAntoniemWikimedia-stigtingHondEmosieVarkPolisieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVerkleinwoordUniegebouIndustriële RevolusieErfenisTransatlantiese slawehandelFamilie (verwantskap)AandagstreepAfrikaanse WikipediaSwartbewussynsbewegingTuisbladHolocaustBlack SashRudi ClaaseSlag van BloedrivierVolhoubare ontwikkelingLewerMonopolieLyfstraf in skoleMaroela MediaMeervoudHelpmekaar-kollegeNasionale VrouedagOu Apostoliese KerkVarkgriepWebwerfRieldansEufemismeKoerantGeelsugWet op Verbod van Gemengde HuwelikeGreen Porno🡆 More