Bruindoktervis

Die Bruindoktervis (Acanthurus nigrofuscus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Koffiebaai voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Brown surgeon.

Bruindoktervis
Bruindoktervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Acanthurinae
Genus:
Acanthurus
Spesie:
A. nigrofuscus
Binomiale naam
Acanthurus nigrofuscus
(Forsskål, 1775)

Voorkoms

Die lyf is reghoekig en die kop en lyf is bruin. Daar is partykeer blougrys horisontale strepe op die lyf, 'n swart kol agter, by die einde van die dorsale vin en soms ook een agter, by die einde van die anale vin. Daar is klein oranje kolletjies op die kop en bors gedeelte. Die vis word tot 20 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 2 –25 m diep is en die onvolwasse visse leef in getypoele. Hulle kom meestal in groepe voor en is die volopste van die doktervisse in Suid-Afrika.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Bruindoktervis VoorkomsBruindoktervis HabitatBruindoktervis Sien ookBruindoktervis BronBruindoktervis Eksterne skakelBruindoktervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunismePaarl GimnasiumByvoeglike naamwoordWaterSamestellende afleidingWoestynAardeEerste WêreldoorlogBeeldspraakOu Apostoliese KerkSoortnaamVraag en aanbodBrongitisMynbedryf van Suid-AfrikaKrokodilDemografie van Suid-Afrika1200JudaïsmeSitrusSuid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingDigvormKaapse florarykLongAlliterasieJohannes MeintjesVolhoubaarheidBreinvliesontstekingIntensiewe vormParkinson se siekteMeettegniekJo BlackHerfsNieuwoudtvilleTradisionele Afrika-medisyneMaroela MediaMaatskappyGrondsoorteWieg van die MensdomSosiale ordeWetenskaplike metodeOlifantViëtnamSkaapSokkerAfrikaanse WikipediaLys van Nederlandse skildersDarwinismeOrthopteraLys van Afrikaanse rolprenteMandalaKaartMynbouViëtnamoorlogBosluisbytkoorsLandbou in Suid-AfrikaRugbyLSomerDoopPlaattektoniekVoortrekkermonumentKlavierWerkloosheidLieweheersbesieHomofoonLys van myne in Suid-AfrikaMetafoorTweede WêreldoorlogKolonoskopieTaalXenofobieWikipediaPeriodieke tabelKarooBiologie🡆 More