Bruinburnie

Die Bruinburnie (Chaetodon blackburnii) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf KwaZulu-Natal en kom ook in Mauritius voor.

Die onvolwasse vissies is al in Algoabaai gevind. Die vis word tot 14 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor in water wat tussen 1 en 70 m diep is. Die vis is geel aan die voorkant, met 6 tot 8 strepe wat uitstraal van agter die pektorale vinne, en is donker aan die stertkant. Daar is 'n vertikale band oor die oë wat strek tot teen die dorsale vin. Die bekkenvinne is geel terwyl die basis van die stert wit is. Hulle vaar nie goed in akwariums nie. In Engels staan die vis bekend as die Blackburne.

Bruinburnie
Bruinburnie
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. blackburnii
Binomiale naam
Chaetodon blackburnii
Desjardins, 1836

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse randHannes van WykPadtekens in Suid-AfrikaVoëlArendLidwoordSewe wonders van die wêreldBayer 04 LeverkusenStaalKrieketSeekoeiKarooPornRyno HattinghKonjunktivitisChris HaniEngelsBoelieryErektiele disfunksieBosluisbytkoorsPresident van Suid-AfrikaMynbouLys van elemente volgens simboolKaartAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHorlosieHentaiHennie MaasOrale seksFilippyneRumatiekKlankverskynselsJavaScriptMusiekTelefoonKrugerwildtuinMensSkemerPrince Alfred HamletNoag se arkSlawernyVleilandBreinvliesontstekingGeografie van Suid-AfrikaVraag en aanbodSuiwelprodukMisdaadImpakte van toerismeKanadaWoordeskatuitbreidingMaagdelikheidRoemeensEkosisteemekologieMeningsverskil oor aardverwarmingPiet ByleveldPierre GaslyInsekLys van indringerplante in Suid-AfrikaPriemgetalMaatskappySimboolMaagsweerRon Thompson (akteur)Tweede Nuwe JaarWitkruisarendVryheidsmanifesVisKoorsblaarMadison IvyCyril RamaphosaSleutel (musiek)GasRodiumWhatsAppApostoliese Kerke🡆 More