Brooklyn, Pretoria

Brooklyn is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika.

Dit is 'n gesogte, boomryke, gevestigde gebied wat oos van die stadskern geleë is. Dit beslaan weelderige wonings, besighede langs die groter strate soos Duncanstraat en Charlesstraat en luukse winkelsentrums. Dit grens aan die Universiteit van Pretoria in Hillcrest in die noorde, Menlopark in die ooste, Bailey's Muckleneuk en Sunnyside in die weste en Nieuw-Muckleneuk en Waterkloof in die suide. Die Pretoria Boys High School is in die woonbuurt geleë.

Brooklyn
Voorstad
Nieuw-Muckleneuk en Brooklyn voorstede
Nieuw-Muckleneuk en Brooklyn voorstede
Koördinate: 25°46′12″S 28°14′12″O / 25.77000°S 28.23667°O / -25.77000; 28.23667 28°14′12″O / 25.77000°S 28.23667°O / -25.77000; 28.23667
Oppervlak
 • Totaal2,56 km2 (0,99 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 177
 • Digtheid1 600/km2 (4 200/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 0011
Strate: 0181
Skakelkodes012

Geskiedenis

Brooklyn het sy naam te danke aan James Brooks, 'n landmeter wat gehelp het met die opmeet van die Lourenço Marques-spoorlyn. Brooksstraat, Jamesstraat en Brooks House gedenk ook sy verblyf in Brooklyn.

Brooks was die oorspronklike eienaar van die grond waar Brooklyn vandag geleë is. Hy het die grond in 1886 bekom, en kort daarna vir hom en sy vrou, Catherine, 'n spoggerige herehuis laat bou. Die opstal, bekend as Brooks House, staan vandag nog op Brookstraat 109, en huisves tans die Kweekskool van die Afrikaanse Protestante Kerk (APK).

Galery

Verwysings

Sien ook

Tags:

Brooklyn, Pretoria GeskiedenisBrooklyn, Pretoria GaleryBrooklyn, Pretoria VerwysingsBrooklyn, Pretoria Sien ookBrooklyn, PretoriaBailey's MuckleneukDuncanstraat, PretoriaHillcrest, PretoriaMenlopark, PretoriaNieuw-MuckleneukPretoriaPretoria Boys High SchoolSuid-AfrikaSunnyside, PretoriaUniversiteit van PretoriaVoorstadWaterkloof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Orkney Snork NieKnopiespinnekopGeslagNardusKoos BekkerDuitsWikiLys van Afrikaanse televisiereekseEstlandJo BlackMolotofbomBreingewasTongW3CAardeWladimir PoetinKasteel die Goeie HoopLys van kinderspeletjiesEkonomie van Suid-AfrikaOnderwysAlfabetBrongitisAfrikaOlifantDiarreeDassievoëlEucalyptusLetterkundeGoogle MapsGetalLika BerningEuropese Suidelike SterrewagNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweHorlosieHomofoonNoord-KaapKlitorisMartin BesterDepressie (gemoedstoestand)WaterhertBoet TroskieMarie PentzLys van Joodse feeste en herdenkingsInstagramOekraïneFridtjof NansenWerwelkolomJeuksiekteRugbywêreldbeker 1987Staat PalestinaTurksvyMaagsweerPornografieSuid-Afrikaanse InkomstediensJannie du ToitKoorsWikiquoteBrasiliaanse nasionale rugbyspanNasiebouEierleierBreinSlaapapneeSenuweestelselMenslike seksuele gedragTrappe van vergelykingLys van Suid-Afrikaanse musikanteGawes van die Heilige GeesNamakwalandSterrestelsel26 MaartPtolemeus🡆 More