Brixton Moord En Roof Orkes

Die Brixton Moord en Roof Orkes is 'n Afrikaanse rockorkes van Johannesburg.

Die groep is vernoem na die "Brixton Moord en Roof"-polisie-eenheid, wat nie meer bestaan nie, en dus is mense geneig om te dink dat hierdie groep die amptelike blaasorkes van die polisie is.

Brixton Moord en Roof Orkes
Brixton Moord En Roof Orkes
Agtergrondinligting
OorsprongJohannesburg, Suid-Afrika
Gewese ledeAndries Bezuidenhout

Agtergrond

Ockert "Moord" Greeff (trom) het die orkes in 1999 saam met Andries "Roof" Bezuidenhout (stem en kitaar) gestig toe hulle by die Abelarde Sanction, 'n kroeg in Brixton, begin optree het. Kort daarna het Steve "Brixton" Savage as baskitaarspeler aangesluit. Hy het na Zambië verhuis en is deur Drikus "Brixton" Barnard vervang. In 2002 het Kapelaan Pat Plank as kitaarspeler aangesluit.

In Augustus 2007 het Moord Greeff na Montreal in Kanada verhuis en is vervang deur Andrew Evans, wat nou, in die tradisie van die orkes, as Moord Evans bekend staan.

Musikaal wissel die groep se styl tussen melancholiese folk-klanke van songs soos "Asyn" en "Geraamtes in jou kas", tot die harde rock van "Road Rage", "Spoed" en "Brixton-dae".

Diskografie

  • Spergebied (met Andries "Roof" Bezuidenhout, Ockert "Moord" Greeff, Brixton (Drikus) Barnard, Esme Evakwaad, 2002)
  • Brixton Moord en Roof Orkes EP (met Andries "Roof" Bezuidenhout, Ockert "Moord" Greeff en Steve "Brixton" Savage, WEB)
  • Terug in Skubbe (met Brixton Barnard (Trike), Kapelaan Pat Plank (Plank), Moord Greeff, Roof Bezuidenhout, Paul Riekert, Peter Auret, Karla du Plessis, Esme Evakwaad (Trike), Liela Groenewald, Joanne Jaques, 2005)

Sien ook

Eksterne skakels

Bronne

Tags:

Brixton Moord En Roof Orkes AgtergrondBrixton Moord En Roof Orkes DiskografieBrixton Moord En Roof Orkes Sien ookBrixton Moord En Roof Orkes Eksterne skakelsBrixton Moord En Roof Orkes BronneBrixton Moord En Roof OrkesAfrikaansJohannesburgRock

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sophie SchollFosforHulpwerkwoordTelwoordJagluiperdJohan BadenhorstLiefdeJodeTelefoonHoërskool OuteniquaJesus van NasaretJazzKrokodilMaatskaplike verantwoordelikheidSiya KolisiAborsie in Suid-AfrikaVermontRenteLys van slangeSeekoeiNylrivier (Suid-Afrika)VerfJak de PriesterMaagsweerTierNeologismeTandbederfEvangelies Gereformeerde KerkBobby AngelPad na jou hartGordelroosWet op Bantoe-onderwysDaggaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGlobaliseringSwartwitpensRassismeSkoenlapperGrondbesoedelingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureXenofobieMiddelmisbruikPaarl GimnasiumEpilepsiePikkewynHerfsSwangerskapCovid-19-pandemieTweede WêreldoorlogHoofstadDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGeldGreen PornoWetenskaplike klassifikasieAlice MunroTaalVaalrivierPeriodieke tabelReg tot ‘n gesonde omgewingHeks van HexrivierWayde van NiekerkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLionel PetersonSeeKompasAuschwitz-konsentrasiekampProvinsies van Suid-AfrikaKindermishandelingValentynsdagNagapieKoringVrymesselaryLikkewaanBloeddrukEwenaar🡆 More