Simbool Britannia

Britannia (of Lady Britannia) is ’n vroulike figuur wat Brittanje verteenwoordig.

Britannia het gewoonlik ’n helm op haar kop en ’n drietandvurk in haar hand. Sy het ook ’n skild met die ontwerp van die Britse vlag daarop.

Simbool Britannia
Britannia op 'n halwe pennie uit 1936
Simbool Britannia
Die Armada-gedenkteken in Plymouth, wat Britannia uitbeeld

Britannia versinnebeeld 'n krygshaftige maagd. Die drietand is 'n simbool van haar heerskappy oor die oseane. Sy dra 'n klassieke Romeinse uniform en haar helm het pluime op. Haar skild beeld die Kruis van Sint-George en die Kruis van Sint-Andreas daarop uit.

Hierdie figuur is voorheen op muntstukke en medaljes van die Britse Ryk afgebeeld. "Rule Brittannia", wat na haar verwys, is ook ’n gewilde nasionale lied.

Britannia is die Britse teenhanger van die Nederlandse maagd, Germania en die Franse Marianne.

verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Britse vlagBrittanjeVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaChris HaniLewerJagluiperdPoësiePersoon (taalkunde)EjakulasieMalariaBybelKonsonantWitbloedselNasionale PartySuikersiekteCarles PuigdemontStikstofNatuurlike hulpbronDiepaartromboseAngina pectorisKasteel die Goeie HoopBoer Soek 'n VrouLandbouMusiekGevolge van aardverwarming op oseaneKultuurTarentaleSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WatersuiweringBloedsomloopstelselZenobia KockAdolessensieKlein-KarooToestand van materieKlimaatveranderingBlonde stereotipeByvoeglike naamwoordDriedimensioneelDesimale breukeKontrasNeerslagLys van nedersettings in Suid-AfrikaDiamantbedryfVerkleinwoordVitamienAarverkalkingHibernasieBergVerkragtingNelson MandelaReënEienaamMuskietGoudkus (streek)BiologieKameelLika BerningLongKankerPad na jou hartEkonomie van Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksieOnbemande vliegtuigSlangGolf (fisika)PapierLeenwoordKompasMateriaalDuitse maselsYsterWoordHondLeierKameelperdBaardskeerder-spinnekopSinkAkroniem🡆 More