Brilvylvis

Die Brilvylvis (Cantherhines fronticinctus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Spectacled filefish.

Brilvylvis
Brilvylvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cantherhines
Spesie:
C. fronticinctus
Binomiale naam
Cantherhines fronticinctus
(Günther, 1867)

Identifikasie

Die vis is 23 cm lank en die lyf is lig tot donker grys en geelbruin. Daar is 'n swart band tussen die swart vlekke wat om die oë voorkom. Daar is ook 'n wit band om die basis van die stertvin.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 5 tot 40 m diep is. Hulle verkies areas waar alge volop is. Hulle is alleenlopers, sku en bly altyd naby hulle skuilings. Die vis vreet 'n verskeidenheid bodem ongewerweldes. Eksemplare van die spesie is skaars.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Brilvylvis IdentifikasieBrilvylvis Sien ookBrilvylvis BronBrilvylvis Eksterne skakelBrilvylvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RussiesTongaanse nasionale rugbyspanSwartbewussynsbewegingMarkus JoosteRykie van ReenenHeupvervangingEuropese UnieDikdermNelson MandelaKrieketOpgestopte speelgoedSuider-AfrikaVulvaDanie du ToitMenseregteVlag van Bangladesj26 MaartFritz WepperBakterieHomofoonPampoentjiesSally EsterhuizenEnsiklopedieDieregeluidePaasfeesNederduitse Gereformeerde KerkWiskundige terminologieCarike KeuzenkampJohan StemmetWiki CommonsStuitjieSesnasies-toernooiGeorgiëNic de JagerKrampPornografiese subgenresMusieksimboleMusiekLys van Afrikaanse rolprenteMensSpelerposisies in rugbyTobie CronjéJeugdagAngkor WatLiesbreukErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2SlaapapneeJudaïsmeGenesisOntlastingEstlandAfrikanersFamilie (verwantskap)Lys van nedersettings in Suid-AfrikaBlourokkeDemensieEerste WêreldoorlogRina HugoHondsdolheidSkarlakenkoorsJan BloukaasBoeberEjakulasieSuid-Afrikaanse PolisiediensOos-KaapSemenKomeetNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweOnderwysMenslike penisgrootteKanadese nasionale krieketspanInstagramDuitse maselsLys van veltoestande🡆 More