Briekwabaars

Die briekwabaars (Epinephelus lanceolatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis as die Brindle bass bekend.

Briekwabaars
Briekwabaars
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Epinephelus
Spesie:
E. lanceolatus
Binomiale naam
Epinephelus lanceolatus
(Bloch, 1790)
Briekwabaars
'n Briekwabaars tussen Goue koningvisse

Voorkoms

Die jong visse is geel van kleur met onreëlmatige swart strepe oor die lyf. Die vis se kop en lyf is bruin met dowwe vlekke op terwyl daar swart kolletjies op die vinne is. Die vis word 2.7 m lank en weeg dan tot 400 kg.

Habitat

Die jong vissies leef in riviermondings en hawe-areas en die volwassenes in grotte in koraalriwwe en by wrakke in water van tot 100 m diep. Die visse vreet vis, skaaldiere, klein krewe, jong seeskilpadjies en klein haaitjies. Hulle word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie en skubaduikers mag hulle nie skiet nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Briekwabaars VoorkomsBriekwabaars HabitatBriekwabaars Sien ookBriekwabaars BronBriekwabaars VerwysingsBriekwabaars Eksterne skakelBriekwabaars

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlaginstrumentYslandAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGlasWoestynSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRoofvoëlWerkwoordViëtnamoorlogOrrelAgtervoegselDieregeluideReg tot ‘n gesonde omgewingLidwoordMark (ekonomie)Enkelvoudige sinArmoedeIngrid JonkerCalviniaSuid-AfrikaIngenieursweseJudaïsmeSkooluniformSkoenlapperKaapstadMagsverheffingBreinKewerPaarl GimnasiumMisdaadromanConsolidated B-24 LiberatorNieuwoudtvilleVryheidsmanifesWerkloosheidJo BlackSpringbok3D-rolprentAnrich HerbstRudi ClaaseNagmaalSinkTolla van der MerweMahatma GandhiGeslagsgelykheidMondOmgewingsbeheerC. Louis LeipoldtLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAdolf HitlerApartheidOorstromingMynbedryf van Suid-AfrikaOranje-VrystaatBeurtkragNiemetaalPseudowetenskapHibernasieAandagstreepLeonardo da VinciOseaanOlimpiese SomerspeleSwawelDie ontstaan van die dramaBrittany Ashton HolmesSwart nasionalismeHeuningbyLys van vissePoesVakbondFamilie (verwantskap)Lys van elemente volgens simboolMIV/vigs in Suid-AfrikaWortelGroepsgebiedewetVarkgriepKlinkerLarry Page🡆 More