Bridelia

Bridelia is 'n genus van plante in die familie Phyllanthaceae.

Hierdie genus omvat ongeveer 60 tot 70 spesies wat in Afrika, Australië en Asië aangetref word. Die Duitse botanis Carl Ludwig Willdenow het die genus as 'n eerbetoon na Samuel Elisée Bridel-Brideri vernoem.

Bridelia
Bridelia
Blare van 'n Mitserie-boom in Amanzimtoti, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Bridelieae
Genus:
Bridelia

Willd.,(1806)
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Candelabria Hochst.
  • Gentilia Beille
  • Neogoetzea Pax
  • Pentameria Klotzsch ex Baill.
  • Tzellemtinia Chiov.

Die larwes van sekere vlinders, soos die Endoclita malabaricus, gebruik Bridelia-plante as 'n voedselbron.

Spesies

Van die spesies in die genus is:

Galery

Stam van 'n Bridelia retusa
Blare van 'n Bridelia retusa

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSpringbokAkuutRooikatMarie AntoinetteWoordeskatVerantwoordelikheidAtoomRefentse MorakeHartversakingJode in Suid-AfrikaWikipediaLeestekenSuikersiekteErfenisHartseerAfrikaanse woordelys en spelreëlsDokterLeierSeksismeMieliestronkKlimaatAfro-AmerikanersPoësieAppel (sanger)DomkragFilistyneBruin menseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGeweldTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)WhatsAppHipoteseTransatlantiese slawehandelCheslin KolbeWynand du ToitJan van RiebeeckNiemetaalInsekGeldNoag se arkAfrikanersVerenigde KoninkrykGeslagsgelykheidSenuweestelselKoedoeEkonomie van Suid-AfrikaKaapstadAfleiding (taalkunde)EllipstekenMusiekGewasboerdery in Suid-AfrikaVermenigvuldigingDomineeAlkoholismeSonnestelselMenslike skeletLiefdeEmosiePizzaVerkoueNierGeloftedagMaagLys van musiekinstrumenteLenteKorrupsieProstaatkankerOm-te-infinitiefkonstruksieDesimale breukeKitaarInflasieUnie van Suid-AfrikaSeksualiteitInvloed van vigs op die ekonomieWêreld- Ekonomiese Forum🡆 More