Brent Scowcroft

Brent Scowcroft (Ogden, 19 Maart 1925 - Falls Church, 6 Augustus 2020) was 'n Amerikaanse luitenant-generaal in die Amerikaanse Lugmag.

Hy was 'n adviseur vir verskeie presidente en was voorsitter van die Presidensiële Raad vir Buitelandse Veiligheid tydens die George W. Bush-administrasie.

Brent Scowcroft
Brent Scowcroft in Oktober 1973

Lewensloop

Scowcroft ontvang sy baccalaureusgraad aan die West Point militêre akademie in 1947 en sy meestersgraad aan die Universiteit van Columbia in 1953. Hy het sy doktorsgraad in internasionale betrekkinge aan laasgenoemde universiteit in 1967 verwerf.

Gedurende sy loopbaan beklee hy verskillende poste in die Amerikaanse lugmag, die departement van verdediging, by die Amerikaanse lugvaartakademie en in West Point, en was hy adjunk-lugmagattaché by die VSA ambassade in die destydse Joego-Slawië in Belgrado.

Gedurende sy militêre loopbaan was hy verder 'n militêre assistent van president Richard Nixon en was hy adviseur vir nasionale veiligheid vir president Gerald Ford. In 1975 bereik hy die militêre ouderdomsperk en verlaat die leër die rang van luitenant-generaal.

Hy het sy siviele loopbaan voortgesit as voorsitter van die Kissinger and Associates-onderneming. Hy was ook stigter en voorsitter van die dinkskrum The Forum for International Policy en inisieerder van The Scowcroft Group, 'n firma vir internasionale sakeadvies. Daarbenewens het hy aan verskillende adviesliggame op die gebied van internasionale strategiese studies deelgeneem.

Tydens George H.W. Bush-administrasie dien weer as 'n adviseur vir nasionale veiligheid. In 1999 het hy die boek saam met Bush gepubliseer met die titel; A World Transformed met hul herrineringe oor die verbrokkeling van die Sowjetunie.

Hy dien ook in Bush senior se seun, president George W. Bush se administrasie. Hy van 2001 tot 2005 voorsitter van die president se adviesraad vir buitelandse intelligensie. Hy het daarna president Barack Obama bygestaan in die samestelling van sy nasionale veiligheidspan.

Bibliografie

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

19 Maart192520206 AugustusAmerikaanseAmerikaanse LugmagGeorge W. Bush

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erns GrundlingTierKindermishandelingKoekie (rekenaarwetenskap)HartversakingDemokratiese Republiek die KongoAdolf HitlerTweede Nuwe JaarWetenskaplike klassifikasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIronieSteenkoolNylrivierSeksuele stimulasieAfro-AmerikanersTandbederfSlawernySeksismeVolstruisDroomNedersettingVoortrekkermonumentPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWieg van die MensdomWet op Bantoe-onderwysGeslagsregister vanaf Adam tot JesusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024André JacobsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSpelerposisies in rugbyTatoeëermerkSelfieEreksiePomeloDonderstormEpilepsieKewerBrongitisLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMagda van BiljonGenadedoodTurksvyHeupvervangingNamibiëBloedvergiftigingProvinsies van Suid-AfrikaBosluisbytkoorsHoofpynKoos BekkerSikloonMaanAbstraksie (rekenaarwetenskap)Antjie KrogSamestellingEjakulasieSlag van Cuito CuanavaleEmosieSatellietAardeOos-KaapOvulasieKatBysteekAppel (sanger)BokmakierieMarkenWalt DisneyBraaiPubiese hareWoordsoortTennisLettergreepNasionale PartyHorlosieXenofobieSport🡆 More