Breidbach

Breidbach is 'n dorp in die Oos-Kaap in Suid-Afrika en is ingesluit in die Buffalo City Metro.

Breidbach

Breids, Breidz or Breity
Breidbach is in Oos-Kaap
Breidbach
Breidbach
Breidbach Breidbach se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°53′S 27°26′O / 32.883°S 27.433°O / -32.883; 27.433 27°26′O / 32.883°S 27.433°O / -32.883; 27.433
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
MunisipaliteitBuffalo City
Oppervlak
 • Totaal2,49 km2 (0,96 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 767
 • Digtheid3 119/km2 (8 080/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense80.8%
 • Swart mense18.2%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 80.6%
 • Xhosa 14.0%
 • Engels 3.5%
 • Ander 2.0%
Skakelkode043

Breidbach is oorspronklik in 1857 gestig as 'n nedersetting vir lede van die Duitse Legioen. Vandag bestaan ​​die inwoners hoofsaaklik uit Kleurlinge en Xhosas. Die gebied spog met 'n ryk kultuur van sport-entoesiaste (hoofsaaklik krieket, rugby en sokker) en kerkgangers.

Breidbach het twee skole, 'n primêre skool en sekondêre skool, beide is dubbelmedium (tweetalig). Die toerisme-aantreklikhede is: die nagklubs, sportveld, kliniek, biblioteek, gemeenskapsentrum, slaghuis en kerke.

Die Yellowwoods-waterval in die Yellowwoods-rivier, 'n sytak van die Buffelsrivier, is naby die dorp geleë.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Buffalo City Metropolitaanse MunisipaliteitOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaFritz HaberVerkleurmannetjieSkoonma-se-tongLys van politieke partye in Suid-AfrikaOnse VaderMarkus JoosteMaselsEkologieNederlandsPublieke domeinRegardt van den BerghDieregeluideAppelblaarOrkney Snork NieGodsdiensRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Suid-Afrikaanse WeermagApartheidToorbergYstervarkPaarl GimnasiumPornografiese akteurVleesbaaiOutismePornografieNarkoseKinkhoesSiberiëCarike KeuzenkampAleksei NawalniYouTubeRina HugoRenteAfrikaanse taalleerKolonoskopie26 MaartSuid-KoreaLys van kinderspeletjiesSuid-Afrikaanse PolisiediensAswoensdagVulvaGrysstofBorsteInsekEpilepsieTikTokGrasNatuurlike satelliete van kleinplaneteDiplopodaJan van RiebeeckMaanBorsklierLibiëModernismeReënspinnekopStuitjieTonnels van Củ ChiWiskundeFiksieFridtjof NansenFrankrykKinderregteSiembambaApostoliese GeloofsbelydenisCleopatra VII🡆 More