Breëstreep-Ghieliemientjie

Die Breëstreep-ghieliemientjie (Barbus annectens) is 'n varswatervis wat voorkom in die ooskus riviere van Afrika vanaf die Zambezirivier suidwaarts tot by Mkuze in KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Broadstriped barb.

Breëstreep-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. annectens
Binomiale naam
Barbus annectens
Gilchrist & W. W. Thompson, 1917

Voorkoms

Die vis is deurskynend olyfbruin aan die bokant met drie vlekke of een donker streep horisontaal oor die lyf en is silwer aan die onderkant. Die donker streep kan ook bestaan uit drie kolle. Daar is ook 'n donker kol op die stertvin se basis en daar is twee pare kort baarde om die mond. Die vis word tot 75 mm lank. Die vis is nou verbind of kan dieselfde spesie wees as die Barotse-ghieliemientjie.

Habitat

Die vis leef in stadigvloeiende strome met plantegroei in.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel


Tags:

Breëstreep-Ghieliemientjie VoorkomsBreëstreep-Ghieliemientjie HabitatBreëstreep-Ghieliemientjie Sien ookBreëstreep-Ghieliemientjie BronBreëstreep-Ghieliemientjie Eksterne skakelBreëstreep-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde State van AmerikaErfenishulpbronLys van bekende Suid-AfrikanersAnrich HerbstLyfstraf in skoleAmhariesViëtnamoorlogLys van hoofstedeKlimaatsverandering in AfrikaHomoniemEk is 'n Afrikaan (toespraak)Geskiedenis van Suid-AfrikaKoperMierD.J. OppermanWillie JoubertJan van TonderDesimale breukeMorfologie (taalkunde)DuitsSpringbokkeRooikatSteenkoolPaasfeesSinoniemJagluiperdProstaatkankerNederlandDermpoliepDawidNelson MandelaVenda (taal)WerwelkolomShakaMonopolieSonJeuksiekteGreen PornoAfrikaanse TaalmonumentSias ReineckeJudaïsmeGrondwetVoedselkettingPersGlasLiefdeLabia (geslagsdele)MetafoorDistrik SesVaginale kankerLys van slangeTsoenamiWikiquoteGordelroosBeeldspraakHoopDonkieDie GelofteDierVincent van GoghSosiale mediaWaarheid-en-versoeningskommissieKondensasieEthiopiëHeelgetalLys van Afrikaanse skrywersSwawelTrappe van vergelykingGeslagsgelykheidBrongitisChroniese siekteNasiebouGrondbesoedelingMaroela MediaKunsmatige algemene intelligensie🡆 More