Breëblaarsuikerbos: Plantspesie

Die breëblaarsuikerbos (Protea eximia) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika en is deel van die fynbos-bioom. Dit kom voor in Keeromsberg naby Worcester, langs die Langeberg, Outeniekwa- en Tsitsikammaberge tot by Van Stadensberg naby Port Elizabeth. Dit word ook gevind op die Waboomsberg, Rooiberg, Swartberg, Kammanassieberge en Kougaberge, asook Strydomsberg. Die plant is regop en word 5 m hoog en blom van Julie tot Desember met die hoogtepunt van Augustus tot Oktober.

Breëblaarsuikerbos
Breëblaarsuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. eximia
Binomiale naam
Protea eximia
(Salisb. ex Knight) Fourc., 1932
Sinonieme
  • Erodendrum eximium Knight
  • Mimetes spectabilis Steud.
  • Protea auriculata Tausch
  • Protea latifolia R.Br.
  • Protea radiata Andrews
  • Protea spectabilis Licht. ex Spreng.
  • Scolymocephalus auriculatus (Tausch) Kuntze
  • Scolymocephalus eximius (Knight) Kuntze
  • Scolymocephalus spectabilis (Licht. ex Spreng.) Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sandsteen en kwartsietgrond op hoogtes van 0 - 1 000 m.

Hierdie boom se FSA-nommer is 88.3. In Engels staan dit as die Broad-leaf sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Breëblaarsuikerbos GaleryBreëblaarsuikerbos Sien ookBreëblaarsuikerbos BronneBreëblaarsuikerbos VerwysingsBreëblaarsuikerbos Eksterne skakelBreëblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes HahnVerdampingKrugerwildtuinLys van Joodse feeste en herdenkingsMiddelmisbruikProvinsies van Suid-AfrikaTennisAnilingusSosiale ordeWiskundeHaelTradisionele Afrika-medisyneDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGawes van die Heilige GeesKunsmatige algemene intelligensieLys van politieke partye in Suid-AfrikaAntjie SomersNederlandsGordelroosPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaArmoedeDuitsAtlantis, Wes-KaapMagsverheffingCalviniaNazi-DuitslandAnale kankerMensUniegebouPubliekOlifantMiddeloorontstekingNoord-KaapKoorsSpelerposisies in rugbyGriekwa-AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse musikanteDermpoliepIngenieursweseDrakensbergeDuitse maselsOnderhoudAlliterasieGroot TrekMuskietAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBeroerteKameelperdNatuurrampNasiebouWêreld- Ekonomiese ForumHernubare energieVliegtuigRassismeVraag en aanbodSuid-Afrikaanse GrensoorlogWieg van die MensdomNarsistiese persoonlikheidsteuringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024TsoenamiGlasVlag van Suid-AfrikaKewerAfrikaRugbyKookpuntJagluiperdTweede WêreldoorlogSelfstandige naamwoordKlimaatveranderingVerkoueVryheidsmanifesAbstraksie (rekenaarwetenskap)AkademiaApostoliese GeloofsbelydenisDagga🡆 More