Breëbek

Die breëbek (Smithornis capensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde standvoël wat in laaglande, oewer- en sandwoude voorkom.

In Engels staan die voël as die African Broadbill bekend.

Breëbek
Breëbek
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Eurylaimidae
Genus:
Smithornis
Spesie:
S. capensis
Binomiale naam
Smithornis capensis
(A. Smith, 1839)

Identifikasie

Breëbek 
Skets uit 1838

Die voël is 12 tot 14 cm lank en weeg 20 tot 25 gram. Dit is 'n onopvallende voël met 'n dig gestreepte borskant. Die mannetjie se kop en kroon is swarter as die wyfie s'n. Die jong voëltjie is dofgeel en die rug is minder gestreep.

Hulle leef een-een of in pare saam. Die voël word maklik misgekyk as hy nie roep nie.

Verspreiding

Hierdie spesie kom wydverspreid in Afrika voor en het 9 subspesies:

  • Smithornis capensis delacouri: van Sierra Leone tot Ghana.
  • Smithornis capensis camarunensis: Kameroen, Gaboen en die Sentraal-Afrikaanse Republiek.
  • Smithornis capensis albigularis: van westelike Angola tot Tanzanië, suidelike tot Zambië en Malawi.
  • Smithornis capensis meinertzhageni: van noordoostelike Demokratiese Republiek van die Kongo tot westelike Kenia.
  • Smithornis capensis medianus: sentraal Kenia en noordoostelike Tanzanië.
  • Smithornis capensis suahelicus: suidoostelike Kenia, oostelike Tanzanië en noordoostelike Mosambiek.
  • Smithornis capensis cryptoleucus: van oostelike Zimbabwe tot suidwestelike Tanzanië tot suidelike Mosambiek en noordoostelike Suid-Afrika.
  • Smithornis capensis conjunctus: van noordoostelike Namibië tot suidelike Zambië en noordwestelike Mosambiek.
  • Smithornis capensis capensis: oostelike Suid-Afrika.

Sien ook

Bronnelys


Tags:

Breëbek IdentifikasieBreëbek VerspreidingBreëbek Sien ookBreëbek BronnelysBreëbek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonjunktivitisXenofobie in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaAluminiumDramaCorioliskragLys van Suid-Afrikaanse digtersWinterEeuGroepsdrukVerantwoordelikheidAardbewingGianna MichaelsBysteekAnale seksKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersRob HersovUitwerking van klimaatsveranderingLys van Suid-Afrikaanse musikanteFotosinteseMIV/vigs in Suid-AfrikaGautengRooibokMobutu Sese SekoSpringbokSharpeville-slagtingOlimpiese SomerspeleKookpuntPseudowetenskapVormMadison IvySaartjie BaartmanKunsmisVerenigde KoninkrykGevolge van aardverwarming op oseaneBreinvliesontstekingSpinnekopKarooVoorsetselEnkelvoudige sinMangelontstekingMaagToerismeKatoenAfro-AmerikanersTermietMiltLewerAfrikaanse woordelys en spelreëlsWebwerfArmoedeParkinson se siekteMeervoudProteïenChristiaan BarnardAsiëElandréYsterLemoenSpelerposisies in rugbyOnderhoudCovid-19-pandemieBevolkingsafnameHoofkarakterPesachSpringbokkeVeeartsDesimale breukeHarry PotterGeslagsgelykheidSuid-Afrikaanse randVoegwoordBeaufortskaalWes-KaapViëtnam🡆 More