Breëbalk-Sitarien

Die Breëbalk-sitarien (Nannocharax macropterus) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavango- en Kafueriviere.

Dit kom ook in die Kasairivier in die Kongorivierstelsel voor. In Engels staan die vis ook bekend as die Broadbar citharine.

Breëbalk-sitarien
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Citharinidae
Genus:
(Günther, 1867)
Spesie:
N. macropterus
Binomiale naam
Nannocharax macropterus
(Pellegrin, 1926)

Voorkoms

Die vis het 'n volledige sylyn en die lyf is slank met lang, gepunte vinne. Die kop is gepunt met groot oë. Die vis is deurskynend, lig olyfkleurig aan die bokant en wit aan die onderkant. In die middel van die lyf is 8-9 donker horisontale kolle wat 'n aaneenlopende band vorm. Die vis word 60 mm lank.

Habitat

Die vis verkies, vloeiende water met baie plantegroei van groot riviere. Hulle vreet klein insekte en ongewerweldes vanaf die oppervlakte.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel


Tags:

Breëbalk-Sitarien VoorkomsBreëbalk-Sitarien HabitatBreëbalk-Sitarien Sien ookBreëbalk-Sitarien BronBreëbalk-Sitarien VerwysingsBreëbalk-Sitarien Eksterne skakelBreëbalk-Sitarien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudLys van Suid-Afrikaanse musikanteGrond23 AprilRefentse MorakeMieliestronkVakbondKoppeltekenChristiaan Frederik BeyersProksemikaGoeie VrydagHernubare energieAnilingusGetalMagnetismeWet op NaturellengrondTransatlantiese slawehandelStikstofKompasLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDesmond TutuBloedvergiftigingHondVenda (taal)KatElon MuskKlankRugbyIdioomSuid-Afrikaanse InkomstediensLys van kinderspeletjiesKolorektale kankerWilna SnymanAfleiding (taalkunde)Google TranslateLabia (geslagsdele)Letterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse ReserwebankKnieAkroniemAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeErica BoyerMidde-OosteSwart nasionalismeLys van hoofstedeSarel Jacob PretoriusProteaOnderwerp (taalkunde)Carike KeuzenkampBTWInternetKommunikasieSuid-Afrikaanse randOrtopedieHerfsSuurstofBerghaanArabies-Israeliese konflikBateHeelgetalBedryfstelsel (inligtingstegnologie)HolocaustRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OntwerpMobutu Sese SekoSout (chemiese stof)Bek-en-klouseerGeskiedenis van Suid-AfrikaKalsiumVoedselkettingAfro-AmerikanersDoopLys van Afrikaanse skrywersVryheidsmanifesWater (molekuul)Menslike skeletHeuningby🡆 More