Braunau Am Inn

Braunau am Inn is 'n stad in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van sowat 16 000 (2012).

Braunau am Inn lê op die regteroewer van die Innrivier, wat die grens met die Duitse deelstaat Beiere vorm. Die stad is bekend as die geboorteplek van Adolf Hitler.

Braunau am Inn
Braunau Am Inn

Kaart Wapen
Braunau Am Inn
Braunau Am Inn
Vlag
Braunau Am Inn
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Braunau Am Inn Opper-Oostenryk
 Koördinate 48°15′N 13°02′O / 48.250°N 13.033°O / 48.250; 13.033
 Stigting 788 (Eerste verwysing)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 24,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 352 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2012) 16 217
 - Bevolkingsdigtheid 652,6/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Johannes Waidbacher (ÖVP)
 Amptelike Webwerf Stadt Braunau am Inn

Geboortes

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBraunau Am Inn  Wiki Commons het meer media in die kategorie Braunau am Inn.
  • (en) Toerisme-inligting oor Braunau am Inn op Wikivoyage
  • (de) Amptelike webwerf
  • (en) "Braunau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Maart 2019.

Tags:

Adolf HitlerBeiereInnOostenrykOpper-Oostenryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anneli van RooyenPriemgetalHondeklipbaaiIronieAfrikaanse woordelys en spelreëlsTatoeëermerkKlimaatveranderingNamakwalandCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaInentingHartseerGordelroosOlifant1913WitbloedselLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSwaweldioksiedCarles PuigdemontVoëlAkroniemKewerHeupNag van die lang messeSosiale mediaSprokieAardeSteenkoolGlobaliseringGenitale vratPoesSeksismeMateriaalVoornaamwoordUKhahlamba-DrakensbergparkKonsentrasiekampVlekvrye staalWatersuiweringLuiperdSkuinsstreepTuberkuloseImmunologieE-posVierkantswortelSpinnekopLys van kleureDie Laaste Avondmaal (Leonardo)KleurHulpwerkwoordDiarreeWet op Bantoe-onderwysTienie HollowayRuslandWetenskapSteenkool in Suid-AfrikaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBreinvliesontstekingBlomAluminiumAtletiekDemografie van Suid-AfrikaDriedimensioneelMaagKonjunktivitisVratVroueregteViëtnamoorlogBaälKoppeltekenTydsoneSpringbokKoorsPussy RiotKommunismeStokely CarmichaelWieg van die MensdomLionel Peterson🡆 More